LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Door Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+31

Blue Door Self-Catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Blue Door Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Diff D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diff D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilige, bekostigbare akkommodasie.

Blue Door het ons vriendelik ontvang en tuisgemaak. Die fasiliteite is goed geleë, naby die see se staproetes en winkels. Al die nodige geriewe is beskikbaar om kos te maak en slaap aangenaam te maak. Die gasheer en -vrou werk mooi as 'n span saam om jou tuis te laat voel en jou gemaklik te maak.

Anton S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise.

Hazel and Adrian are very accommodating people. We felt like we met some long lost family. They made our stay worth the while. Beautiful surroundings and just a block from the beach.

Rene J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid van Hazel en haar man. Baie privaat.

Lieflike tuine. Klein, maar genoeg spasie vir 2 mense. Die badkamer is tot 'n puik standaard opgradeer. Toesluit motorhuis op perseel.

Magda V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelike eienaars, kan die plek aanbeveel. Die akkommodasie was skoon en netjies. Baie dankie.

Mariska K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het 'n wonderlike tydjie by Blue Door gehad. Ons was baie vriendelik verwelkom en die plekkie was netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

Ivan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties, baie netjies en skoon en die rustigheid was 'n groot pluspunt.

Ons is baie gasvry ontvang. Ons was mal oor die rustigheid, geen ander vakansiegangers wat jou pla nie. Die verblyf is voldoende toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het die rus nodig gehad en dit is wat ons gekry het. Lekker naby aan die meeste strande en eetplekke. Sal definitief weer van verblyf gebruik maak.

Estelle P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal gelee, naby see, strand, toeriste besienswaardighede, winkels.

'n Welkome vriendelike ontvangs deur Hazel en Adrienne, die gasvrou en gasheer. Eenheid skoon en netjies en lyk soos op die foto's. Die tuin tropies, swembad skoon en braaigeriewe voldoende vir 2 persone. Omgewing lekker en pragtig om in rond te stap, asook op die strand wat letterlik net buite die tuinmuur is. Sal dit aanbeveel vir 2 persone wat al die gerief soek soos genoem. Sal dit vir seker weer besoek.

Estelle D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little home from home.

Lovely warm reception by owners who knows how to respect ones privacy. The shower was awesome and made each shower a spa-like experience. Fridge a bit small. A definite highlight was when Hazel shared her exquisite miniature display with us, beautiful memories and moments captured in the most creative and imaginative way. What a talent. A must see!

Jan D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelike mense.

Blue Door is 'n netjiese en goed toegeruste klein plekkie met vriendelike eienaars en altyd behulpsaam.

Eugene S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring vir die rede dat Blue Door in 'n veilige en rustige area geleë is; 2 huise se stap van die strand af.

Blue Door Self-Catering sal ek met 'n geruste hart aan enige iemand aanbeveel wat op soek is na 'n rustige vakansie binne en buite seisoen. Blue Door is letterlik 2 of 3 huise se stap van 'n privaat strand af wat in meeste gevalle slegs deur inwoners van die area gebruik word. Hazel en haar man is aangename mense wat die belange van hulle gaste na op die hart dra. Ons sal vir seker weer van Blue Door Self-Catering gebruik maak.

Jan C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die ideale plek om jou battery te herlaai.

Hierdie is die ideale plek as jy wil gaan rus, baie mooi tuin. Hazel en Adrian is baie gasvry. Jy lê rustig op jou bed en kyk uit oor die see, lekker loopafstand van die strand af. Katte is baie liefdevol, die ideale plek vir twee mense baie goedtoegerus, als wat jy nodig het is daar, en sekuritiet baie goed.

Sonet H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspannende admosfeer.

Die rustige en aangename verblyf maak dit die moeite werd. Baie lekker wandelpaadjie al langs die see tot by Ramsgate hoofstrand. Sal beslis weer by Blue door (Hazel) tuis gaan.

Norman A - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lekker stil en baie privaat.

Ons het dit vreeslik geniet, daar was elke dag iets om te doen maak nie saak wat die weersomstandighede was nie. Lekker sentraal en die mooiste, skoonste strande.

Ronald B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Ons het 'n wonderlike tyd by Blue Door gehad. Dit was beslis waarde vir geld.

Alida S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het vreeslik lekker gebly. Hazel is baie behulpsaam. Neem net kennis dat dit 'n eenmanwoonstel is en dat dit 'n kroeg yskas/vrieskas het, wat 'n probleem is vir langer verblyf.

Neels V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne atmosfeer - rustigheid soos dit hoort

Ontvangs was baie goed, gasvry sonder dat dit oordrewe was. Die uitsig is iets besonders. Omgewing is baie rustig en veilig. Eenheid is baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar gaan rus.

Blue Door Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you for being such lovely guests, we would love to have you holiday with us again

Blue Door Self-Catering Accommodation
Wessel D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

50 m van strand by baie lekker plek vir visvang. Pragtige rustige swemstrand loopafstand vanaf verblyf. Perfek vir gaste (twintigs plus) wat oor groot klubkuiers is. Baie vriendelike diens. Plek baie netjies en perfek geleë. Toesluitmotorhuis en alarm in eenheid met kluis. Naby alles maar kan steeds die rustigheid van vakansie volkome ervaar. Sal definitief aanbeveel!

Piet V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik privaat en eienaar baie behulpsaam.

Nie net is dit netjies en privaat nie, dis ook rustig en veilig. Die eienaar was ontsaglik vriendelik en behulpsaam. Sy het heerlike eetplekke aanbeveel. Sal dit enige tyd weer bespreek en aanbeveel vir ander gaste.

Leticia B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views, very comfortable, and friendly, hospitable hosts.

We can highly recommend your lovely accommodation and would love to come back.

Chrissie D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is pragtige plek met die gasvryste eienaars; het dit baie geniet en sal weer gaan.

Blue door is pragtig en baie netjies; ons het die tuin en katte baie geniet. Die eienaars is pragtige en vriendelike mense. Ons het heerlik gekuier met hulle. Die verblyf is veilig en parkering is veilig. Dit is nie so ver van die see af nie. Dankie, ons sal gou weer gaan kuier.

Carin O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin O

Heerlik!

So rustig! Uitstekende gashere! Het dit baie geniet!

Joy B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like being with family...

Staying here felt like being with family, and I loved every moment of it. Thanks so much! See you soon!

Ruth P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Compact and clean with a comfortable bed and lovely sea view with sound of the waves

Beautiful sea view with the sound of the waves and lovely garden. The beach just a short walk away. Enjoyed the pool and the braai in the garden. The accommodation was comfortable and clean. The hosts were helpful but not intrusive. We had a lovey restful visit amd look foward to another visit in the near future.

Elsje A - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was neat and tidy and stay was excellent

Host and hostess very friendly and location was excellent!

Bethie P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bethie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig!

Een blok vanaf strand.

Heinz Karl M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz Karl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay

No complaints.

Mogie  - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogie
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional service

We thoroughly enjoyed our stay at Blue Door.

Jacques B - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net soos ons dit wou hê.

Dit is baie mooi en rustig, en ons sal enige dag weer terugkeer.

Rhiannon P - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhiannon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money

Stunning garden with beautiful views!! We got to see the dolphins playing in the surf from our patio. Private & peaceful, everything you need is provided for. Excellent walking distance along the beaches to many blue flag swimming beaches, as well as pubs & restaurants. Having your own secure lock up garage for your vehicle was an added advantage & made us feel at ease. Will definitely visit Blue door again.

Troy O - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy friendly efficient service

Very comfortable and clean. Adrian and Hazel were great hosts and the sound of the sea from the patio - awesome! We will definitely be going back soon! Be sure to look at Hazel's museum - outstanding workkmanship and amazing imagination!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shirleylaan 1414, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlNTJmNjIzLTM0NjctNDZkMC1hOWMwLTQzYjg5OTcwN2NlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 1414 Shirley Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.904012919734 30.33846616745
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!