Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Grass Nest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamers op die eerste verdieping
Ontbyt
La Vie Belle
Ontbyt
Garden View
Ontbyt
Moroccan Palace
Ontbyt
Strandhuis
Ontbyt
Prinses Grant
Ontbyt
Family Ties
Ontbyt
Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG0IVprFXpbtpEnqxoQWpxBsxhvqH4OeDQBcOEmcNyXRrlNcWy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 24 Blue Grass Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.47926 30.95501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem