Blue Gum Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Gum Cottages is 5 km buite Bonnievale geleë en is 'n gesinsvriendelike instansie aan die oewer van die Breederivier.

Die kothuis is baie privaat en outentiek en weggesteek in die skadu van 'n enorme bloekomboom, slegs 'n paar treë van die water af. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n ruim leefkamer. Daar is slaapplek vir 'n maksimum van 4 mense. Al die nodige linne word voorsien, maar onthou asseblief om jou eie handdoeke saam te bring. Buite is daar ook plek vir jou om jou tent op te slaan. Daar is selfs 'n kragpunt en 'n badkamer indien jy buite in die tent slaap!

Die kothuis het 'n stoep met 'n braai-area. Gaste kan gerus in die rivier swem, maar moet asb. nie hier duik nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Gum Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Gum Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za