Breederiviervallei Akkommodasie by Blue Gum Cottage | LekkeSlaap
+52

Blue Gum Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Blue Gum Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gustav F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav F
Gesin met tieners

Dit was lekker rustig en stil.

Ons was lieflik ontvang. Die kinders het vrylik rondbeweeg en gespeel. Dit was lekker rustig. Dit was waarde vir my geld.

Sonja M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M
Gesin met tieners

'n Netjiese huisie met 'n pragtige uitsig oor die Breederivier.

Dit is baie goed geleë met 'n pragtige utsig. Die huisie is op 'n plaas so wees net bewus daarvan dat dit kom met al die gewone plaasgeluide en lewe! Goeie waarde vir geld.

Blue Gum Cottage's terugvoer

Hallo Sonja,
Dankie vir die reply. Dit is altyd vir ons lekker om te sien die kinders geniet dit .
Groete,
Lisbe Rademeyer

Blue Gum Cottage
Desiree M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M
Gesin met tieners

Gorgeous hideaway next to the river.

Blue Gum Cottage was tucked away, overlooking the river - just what we were looking for. The cottage was very well equipped with a homely feel. There's not too much space in the kitchen but this made no difference as we spent most of our time outside. We really loved it and look forward to our next visit.

Blue Gum Cottage's terugvoer

Desiree,
Thank you for the reply. You are always welcome.

Blue Gum Cottage
Caretha N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Caretha N
Gesin met tieners

Beknop. Vlêrmuisgemors.

Die ligging van die verblyfplek is uitstekend, maar maak ongelukkig nie op vir die beknopte spasie waar 5 mense moet beweeg - orals staan meubels. Die buitelig het nie gewerk nie. Die 1 kamerdeur se handvatsel was af. Die stort het slegs warm water gehad. Die kombuis se wasbakkraan draai in die rondte, dit is heel los. Daar was geen eierspaan nie. Die 1 kombuisstoel, juis waarop ek gaan sit het, was stukkend. Die plek vrot na vlêrmuisgemors om dit duidelik te stel en lê oral vlêrmuismis. Die skeiding tussen ons as ouers se kamer met die kinders se kamer is pateties. Alle klank, maak nie saak hoe sag jy gesels het of die kinders musiek geluister het nie, word aan ons kant gehoor. Dis letterlik 'n stuk hardboard wat geverf is en kon die kinders deursien (langs die kant) na ons kamer toe. Geen privaatheid. Ek sou sê: Wanneer 'n mens jou plek uitverhuur moet jy seker maak die gebou is netjies en dat daar geen vrot reuke is nie. Ook nie 'n kombuis en kaggelvertrek indruk in een klein vertrekkie dat geen mens kan beweeg nie. Nog minder hou ons van honde in ons huis, wat nog te sê van die plaas se honde. Definitief nie die geld werd nie.

Hildegarde B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hildegarde B
Saam met vriende

Cosy en bekostigbaar.

Sien sterre.

Alexander T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gesellig.

Lekker stil en mooi. Net jammer die rivier loop nie. So visvang was uit. Maar heel gesellig gekuier op die stoep in die koelte.

Lara V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V
Saam met vriende

Perfect tranquil getaway.

There were 4 of us in total that went over the weekend. 2 bedrooms with comfy beds and duvets/pillows, a separate bathroom with shower in bath, a kitchen with microwave, mini oven, dining table and all the crockery/cutlery you need. Well thought out and loved the attention to detail. Lounge area with a big built in fire place and day bed and couches. Outside patio with big table and fireplace, enclosed but with brilliant views of the river below. Around us trees, nature, variety of birds, sheep and cows next door, 2 very cute Labradors that checked in on us now and then. And then the river, directly in front of the cabin with a little pathway leading down to it. The place is secluded and private with its own little walk to the river down the embankment. A canoe and paddle ski awaited us which was the most peaceful and beautiful experience paddling out on the quiet river. It was the most relaxing place I've been to in a while and a definite that would like to stay at again and again! Thank you for giving us a slice of heaven for a great price.

Karen D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stille waters van rus.

As jy rustigheid soek is Blue Gum Cottage vir jou. Dit is perfek geleë op die oewer van die Breederivier en daar is heelwat te doen in die omgewing as jy sou wou rondry en goed doen. Die gasheer en -vrou is gasvry en gemaklik en niks is te veel moeite nie. Die kothuis is baie kompak maar skoon en die stoep is 'n wonderlike plek om net te sit en lees en rustig wees. Mens kan letterlik die hele dag net daar op die oewer sit en kyk hoe die lewe verbygaan.

Laremy L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ons het heerlik gebly. Baie rustig. Die rivier was ongelukkig vol gras en visvang nie moontlik nie. Enigste negatief is die stort geriewe. Omtrent geen waterdruk en moeilik om te stort.

Johan K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing.

Rustigheid vanself en net die regte plek om af te skakel.

Elanie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie J
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Die ideale wegbreek saam met vriende en familie - die kuierstoep en kombuis is puik ingerig! Rus vir die siel.

Christo K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo K
Saam met vriende

A little cottage but beautifully maintained and everything we needed for a 4 night visit.

Tiny little cottage that contained everything we needed for a comfortable 4 night stay. Very neat and clean - farm dogs are very friendly, but so well-behaved they stay outside. Well maintained cottage and garden area.

Blue Gum Cottage's terugvoer

Thank you Christo!

Blue Gum Cottage
Vanaf R1 890
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R1 890
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R1 890
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADmfFemsKpPruhzHXD6DFfNhzrhQO4T6diJfioz3XJxarQX36Kc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 890  per nag (vir 9 persone) 12 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.946961 20.117649
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za