Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en moet voor aankoms betaal word. Dit word op die uitklokdatum terugbetaal.

Geraas word nie na 23:00 toegelaat nie.
Dagbesoekers betaal 'n ekstra fooi.
Die instansie aanvaar geen aanspreeklikheid vir beserings of die verlies van eiendom nie. Enige skade aan die eiendom is vir die gas se rekening.
Laat asb. die instansie van breekskade weet voor vertrek.
Geen honde, selfs kleintjies word toegelaat nie, maar praat gerus met ons. Ons is nie onredelik nie. Dit hang alles van die tyd van die jaar en die aantal gaste op die plaas af.
Gaste kan in die rivier swem. Dit is veilig indien gaste redelike swemmers is. Gaste moet egter nie hier duik nie.
Water- en kragtoevoer op die plaas is nie 'n sekerheid nie. Indien daar 'n onderbreking is, laat jou gashere asb. weet sodat hulle die probleem so spoedig as moontlik kan probeer oplos.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2534a79fe8fda6cf05a8a19fd255fe53d653d4703a857a33af5c029075cb76528897cf2e79f6b467034c36c633ce2684b6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946961 20.117649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem