Blue Gum Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Gum Country Estate is weggesteek in die vallei wat grens aan Stanford, net buite Hermanus. Dis 'n werkende wynplaas en hier word wingerde ontwikkel. Hierdie pragtige stukkie paradys is 130 akker groot en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n alternatiewe roete vir die Tuinroete, of 'n ontspannende breekplek weg van die stad.

Rondom die landgoed toring pragtige Bloekombome bo jou uit en dit spog met 'n pragtige uitsig oor die Kleinrivier, wat bydrae tot die rustige en ontspanne atmosfeer.

Daar is 'n verskeidenheid pragtige akkommodasie-opsies vir gaste om van te kies.

Die luukse Manor House-kamers is versier in 'n Koloniaal-Afrika styl, en is versier in aardskleure en wit. Elke kamer het sy eie privaat stoep met lieflike uitsigte oor die wingerde en omliggende vallei.

Die Mountain View-kamers is versier in 'n Engelse plattelandse-styl, en kombineer sagte kleure, gemaklike meubels en houtvloere. Elke kamer het 'n private stoep wat uitkyk op die majestueuse Overbergreeks. Hier kan gaste ook skakelkamers versoek - ideaal vir families.

Alle kamers bied 'n volledige badkamers en komplimentêre tee, koffie en koekies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Gum Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za