LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Hill Escape | LekkeSlaap
+15

Blue Hill Escape

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal-plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Hill Escape bied selfsorgverblyf in Blue Hill-natuurreservaat wat 2200 hektaar groot is. Dis 'n CapeNature Stewardship-terrein en bied 'n rustige wegbreekplek van die besige stad.

Verblyf by Blue Hill Escape beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 3 tot 4 gaste. Dié eenhede werk met sonkrag en gas of elektrisiteit. Elke eenheid het 'n kombuis met basiese toebehore om maaltye voor te berei en 'n braai.

Doendinge op die perseel en in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk en bergfietsry in. Gaste moet hul eie fietse bring. Die berge is oortrek met fynbos. Daar is 7 verskillende spesies voëls, insluitend die Fynbos-rietkwartel, in die fynbos.

Uniondale is die naaste dorp en dis 45 km ver, en Willowmore is 60 km ver. Die grondpad is in 'n goeie toestand vir sedanvoertuie, maar die pad word nie aanbeveel vir voertuie met lae grondvryhoogte nie.

Blue Hill Escape is 'n digitaledetoks-bestemming: Daar is geen WiFi or TV.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Blue Hill Escape
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Paardekraal-plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Hill Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal-plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmYjk1OWQxLWZkMGMtNDE2Yy1hNDY5LThhNzg3OThjZmVjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Paardekraal Farm Uniondale 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -33.591789588403 23.406580490182
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!