Blue Horizon 16
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Horizon 16 is in die hoek van 'n kompleks op die eerste verdieping geleë en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel is in Jeffreysbaai, 'n bekende branderplankryhoofstad in die Oos-Kaap, geleë.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort oor die bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n ingeslote balkon met 'n ingeboude braai, eetkamerstel en rusbank. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Die kompleks is oorkant die hoofstrand en die Kitchens-branderplankryplek geleë, en is binne loopafstand van verskeie restaurante, winkels, 'n wassery, Supertubes en putt-putt.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang