Blue Horizon - Absolute Tsitsikamma

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Horizon is in die afgeleë dorpie Eersterivierstrand in die Oos-Kaap geleë. Die dorpie is langs die oostelike rand van die Tsitsikamma op die Tuinroete. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing, soos voetslaan, gholfspeel, wandelroetes, strande en walvis- en dolfynkyk.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dit het 'n skouspelagtige see-uitsig. Die ander 3 slaapkamers is op die onderste verdieping. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en slaapkamer 2 en 3 het elk 2 enkelbeddens. Die ander 3 badkamers is op die onderste verdieping.

Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, ’n oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Die strand is net 'n kort entjie se stap van die eenheid af waar mens kan swem en rotspoele verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Horizon - Absolute Tsitsikamma sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Horizon - Absolute Tsitsikamma gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 350 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false