LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Horizon Bay Guest House | LekkeSlaap
+12

Blue Horizon Bay Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Blue Horizon Bay Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Sajib M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sajib M
Saam met vriende

It was good.

Everything was fine. Friendly.

Johan F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aanvaarbaar.

Sal net vir een nag oorbly. Bietjie ongerieflik vir meer as twee dae.

Blue Horizon Bay Guest House's terugvoer

Your fridge was outside your room since in the room people switch off the fridge at night.
I am sorry to hear that you did not enjoy your stay, you should have told as when you still where at the premises.

Blue Horizon Bay Guest House
Retha B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongerieflik.

Jammer om te sê, maar die eenheid waarin ons gebly het, is baie klein en ongerieflik. Ons is meer gewoond vir dieselfde bedrag. Geen yskassie in die eenheid. Ook nie veilige parkering nie, alhoewel dit blyk dat dit 'n veilig area is. Die eienaars is vriendelik.

Elgin M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elgin M
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Ons was goed ontvang. Die kamer was bietjie bedompig. Die fotos op LekkeSlaap is ietwat misleidend.

Elmare S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vakansie.

Ons was aangenaam verras gewees met die gastehuis. Ons het regtig heerlik gekuier by aangename mense wat uit hulle pad gegaan het om mens tuis te laat voel. Dit was rustig netjies en het als wat jy benodig gehad. Die ontbyt was heerlik. Dit is nie te ver geleë van plekke en besienswaardighede nie. Sal graag weer wil gaan. Die omgewing is asemrowend mooi!

Blue Horizon Bay Guest House's terugvoer

Thank you for the rating. We loved to have you with us.

Blue Horizon Bay Guest House
Maryke M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M
Enkelreisiger

Heerlike rondlooptyd!

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Maresa W - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maresa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt, vriendelike ontvangs. Uitsig ongelooflik.

Baie gasvry. Behulpsaam. Heerlike ontbyt.

Koos V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike gerieflike basis vir verkenning van die omgewing.

Dit was 'n gerieflike verblyf met goeie diens.

Tom G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom G
Enkelreisiger

Recommended stay out of hustle and bustle.

Friendly hosts, nice breakfast, beautiful view and beautiful beach down the hill.

Anneke G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke G
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet.

Dis baie skoon en die plek is altyd netjies. Die eienaars is gasvry en help graag. Ons het 'n oulike padkaart by hul gekry oor waar wat is in PE en hoe om daar uit te kom. Dit het baie gehelp. Die mense was altyd vriendelik.

Jassie V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jassie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie mooi gebied.

Chris S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet om daar oor te bly. Die diens was puik en die mense is baie gasvry.

Het dit baie geniet om daar oor te bly.

Thapelo Z - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo Z
Besigheidsreis

Great food and excellent hospitality

A peace of mind stay. Professional staff and very friendly. Felt like home.

Ansie P - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens.

Pragtige omgewing en gerieflike kamer. Ek sal beslis weer hier oornag vir werk en selfs my familie vir 'n langer tydperk ook hierheen bring.

Venessa S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S
Gesin met klein kinders

Rustige stil area, puik diens en onbeskryflike gasvryheid

Ons ondervinding by die gastehuis was voorwaar heerlik. Ek dink as die weer bietjie beter was sou die kinders dalk bietjie meer speelplek wou gehad het maar andersins was dit puik. Ek glo dat die swembad in die somer deeglik benut word. Die kamers en badkamers was netjies en gerieflik. Die etes was van hoogstaande gehalte en die omgewing is pragtig. Ek sal Blue Horizon Bay Gastehuis beslis aanbeveel.

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschia-straat 2, Blue Horizon Bay, 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c57491a0a333cc76fd914d41938846df398af03c6cadbb2f2282cc31ed34c1ec9a1a99c5a218bf0995f5db0b7b4535a784a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 2 Fuchsia Street Blue Horizon Bay 6011 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.969274357401 25.258067250252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!