Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Largo 43

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Jun 2024 tot 2 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 39, Eenheid 43 Blue Largo, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 099 R879 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Blue Largo 43 is 'n selfsorgwoonstel met 'n 180 grade-uitsig oor die see in die veilige Blue Largo-kompleks in Westbrook. Dit is net 'n kort stappie vanaf Westbrook Beach.

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die leefarea langsaan het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV in die tweede slaapkamer met 'n kabel wat aan skootrekenaars kan verbind. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat na die balkon met sitplek en 'n see-uitsig lei. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad, braaigeriewe en lapa. Een veilige parkeerplek is beskikbaar en die kompleks het elektriese heinings en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Largo 43 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Blue Largo 43
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • North Beach-weg 39, Eenheid 43 Blue Largo, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Largo 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R1 099
R1 099 R879
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 099
R1 099 R879
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 39, Eenheid 43 Blue Largo, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA583588e7e7561ff4fa823daf07d277278dd2021f14547358a209f32dc00cad990a2954c13ee3730d6a149dc7940a190f150e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 099 nouVanaf R879 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 39 North Beach Road Unit 43 Blue Largo 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.588534911815 31.172298174097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem