4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Blue Largo 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Westbrook, oorkant die strand en net 10 km suid van Ballito.
Hierdie ruim woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 5 jaar en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaaparea met 'n dubbelslaapbank in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea, -kombuis en -sitarea het lugversorging. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.
Langs die kombuis en die sitarea is daar 'n lessenaar. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek en see-uitsigte.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 579
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Largo 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang