Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mountain View Rooms

Blue Mountain View Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Mountain View Eenheid 2 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel in. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Mountain View Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Mountain View Eenheid 3 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel en 'n kombuisie in. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Mountain View Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Mountain View Eenheid 4 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n rusbank vir 2 en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n privaat binnehof met volle toegang tot die tuin, maar wel net 'n beperkte uitsig. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Mountain View Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 380
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Mountain View Eenheid 1 bied veilige en gerieflike verblyf aan 4 gaste, verkieslik 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel en 'n kombuisie in. Let asb. dat daar geen skeidings in die kamer is nie en dus geen privaatheid nie. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2265958dfbaa959c4b9a2036b2a118f750c52ea76dc619b1cc5023603e1f5ec7c4f95280dac7cd9662e5bd3b97ea2ec5b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15B Foster Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1779704 18.895824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem