Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Ocean View and The Sea Squirrel

Selfsorg
The Sea Squirrel
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel kan as 'n uitbreiding van die huis, of apart bespreek word. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en eetgerei toegerus, en daar is draagbare braaigeriewe op die klein stoep. Die leefarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Een voertuig word toegelaat.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Indien daar skade op die perseel is of goedere verwyder word, sal dit van die gaste verhaal word na inspeksie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Ocean View
Vanaf
Vanaf R3 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is ten volle toegerus met 'n yskas, oond en stoof. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea is gerieflik en huislik, en het 'n TV met DStv. Die huis het ook gratis WiFi. Die stoep en kuierarea is ideaal vir ontspan en het glasstapeldeure wat heeltemal oopmaak, sodat gaste na die branders kan luister, hulle oë vir dolfyne kan oophou en die uitsig kan geniet terwyl hulle braai. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Twee voertuie word toegelaat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Indien daar skade op die perseel is of goedere verwyder word, sal dit van die gaste verhaal word na inspeksie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cfb2cee055c15357aa85cc5175bfdf1e064d529faad22227a420b89936c28d549813dd445fc0f8d803e25ac9ebb35fca8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 12 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.049016893719 22.279555806746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem