Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue On Blue Bed and Breakfast

B&B
Cape View
Vanaf
Vanaf R998
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is ons mees afgesonderde kamer met uitsigte van Simonstad en die Kaapse Skiereiland al die pad na die Kaap van Goeie Hoop en die suidwestelike punt van Afrika van die boonste verdieping af. Dit het 'n groot skildery van Kalkbaai en Vishoek deur die kunstenaar Betty Dore. Cape View het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n leunstoel. Die kamer het ook geriewe soos 'n elektriese verwarmer, 'n plafonwaaier, haardroër en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

Die tariewe sluit 'n volledige ontbyt met brood, kaas, jogurt en vars vrugte in. Warm ontbyt word op bestelling voorberei.

Huisreëls

Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.
Ons kamers is ontwerp om 2 volwassenes gerieflik te akkommodeer. Van ons kamers bied 'n babakot of plek vir 'n ekstra matras op die vloer, afhangende van die seisoen en algemene okkupasie. Ons kan partykeer 'n derde gas in die kamer toelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Currie's View
Vanaf
Vanaf R998
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is na die huis se vriendelike vorige eienaars vernoem en bied uitsigte van Valsbaai en die Kaapse Skiereiland van die boonste verdieping af. Die kajuitvenster kyk op Vishoek se hawe. Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar en sederhoutkas. Die ruim geteëlde badkamer is oorkant die kamer en dit het 'n stort en aparte, ekstra lang antieke bad. Die kamer het ook geriewe soos kamerjasse, 'n elektriese verwarmer, 'n plafonwaaier en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Die tariewe sluit 'n volledige ontbyt met brood, kaas, jogurt en vars vrugte in. Warm ontbyt word op bestelling voorberei.

Huisreëls

Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.
Ons kamers is ontwerp om 2 volwassenes gerieflik te akkommodeer. Van ons kamers bied 'n babakot of plek vir 'n ekstra matras op die vloer, afhangende van die seisoen en algemene okkupasie. Ons kan partykeer 'n derde gas in die kamer toelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofwittebroof-suite
Vanaf
Vanaf R1 198
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is ons romantiese en ruim kamer met see-uitisgte van Valsbaai vir sover as wat die oog kan sien van die boonste verdieping af. Dit bied ook uitsigte van die branders wat breek aan die kus van St James tot Muizenberg se strand. Die kamer het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n lugtige en suite-badkamer met mosaïek teëls, 'n bad en reënstort. Jy kan na die see staar terwyl jy in die bad lê. Die kamer het 'n antieke lessenaar met 'n biblioteek, 'n leunstoel en 2 sederhoutkaste. Die kamer het ook geriewe soos 'n elektriese verwarmer, 'n plafonwaaier en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Die tariewe sluit 'n volledige ontbyt met brood, kaas, jogurt en vars vrugte in. Warm ontbyt word op bestelling voorberei.

Huisreëls

Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.
Ons kamers is ontwerp om 2 volwassenes gerieflik te akkommodeer. Van ons kamers bied 'n babakot of plek vir 'n ekstra matras op die vloer, afhangende van die seisoen en algemene okkupasie. Ons kan partykeer 'n derde gas in die kamer toelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R998
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhurst-weg 9, St James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3NjBlNzNhLWUzYzctNGEwZC1iNjFkLTU1YjFiZDZmNTgyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 9 Sandhurst Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.11868 18.45672