Blue Pepper Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Pepper Guest House is in die klein dorpie Lady Grey geleë teen die voetheuwels van die Wittenberge. Ons verwelkom natuurliefhebbers en gaste wat in die Oos-Kaap wil ontspan.

Ons bied 5 gerieflike selfsorg-eenhede. Drie eenhede is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met yskas, mikrogolf en ketel. Daar is 2 gesins-eenhede wat slaapplek bied aan 4 gaste.

Gaste kan die dag in die bekoorlike dorpie deurbring deur die winkeltjies en besienswaardighede in die omgewing te verken. Gaste kan die Karnmelkspruit Vulture Sanctuary, 'n treintonnel naby Lady Grey Dam besoek.

Die dorpie met sy majestueuse berge en riviere inspireer jou met 'n vreedsame atmosfeer waar jy die natuur kan waardeer. Na 'n dag se ontdekking kan gaste terugkeer en 'n maaltyd by die restaurant nuttig voor 'n besoek aan die geskenkwinkel wat jou sal herinner aan die lieflike tydjie wat jy in die dorpie deurgebring het.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Pepper Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false