LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Rain Guesthouse | LekkeSlaap
+85

Blue Rain Guesthouse

35 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Blue Rain Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rochelle G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Service is fantastic and defiantly value for your money.

Lezanne S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne S
Gesin met klein kinders

Aangenaam en persoonlik

‘n Oornagverblyf waar die bestuurder mens werklik welkom en tuis laat voel. Ons sien uit om weer Blue Rain se gasvryheid te geniet. Ons het die heerlike ontbyt ook smul lekker gevind en die vriendelikheid en grasie waardeer waarmee ons Scnauzer hanteer is.

Carina W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Rus en vrede.

Dit was die lekkerste om by die gastehuis aan te kom en mens stap in by die klein stukkie hemel op aarde. Amanda was behulpsaam en vriendelik en ons kamers was uit die boeke uit. Beddens het heerlik geslaap en die ontbyt was een groot bederf. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Minette S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie mooi gastehuis met die mooiste uitsig.

Baie vriendelike personeel.

Elize A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang. Netjiese kamer en heerlike ontbyt!

Ons het die oorslaap baie geniet. Hulpvaardige en vriendelike mense. Ons het lekker gerus en gekuier, ook 'n heerlike ontbyt geniet! Ons kan die gastehuis aanbeveel.

Marcel J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek!

Baie dankie, Juanita, vir al jou hulp en professionaliteit! Ons het ons kuier by julle baie geniet en sal beslis weer kom! Die ontbyt op die dek was 'n hoogtepunt. Weereens dankie! Ons sal julle beslis aanbeveel.

Jaco D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Besigheidsreis

Sentraal, skoon en veilig.

Oorgeslaap saam met 'n kollega vir besigheid. Dit is naby aan alles, kamers is ruim, skoon en netjies. Dit is naby aan alles.

Hilda Lanoy B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda Lanoy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, professionele mense en omgewing.

Ons het vriesgeriewe nodige gehad. En sonder enige huiwering het hulle ons gehelp. Wonderlike mense en het tuis gevoel.

Mari V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oplossing vir die tamelêtjie van reis met 'n groot hond het in 'n verrassing verander!

Op die webtuiste het ek die skakel gebruik na oornagblyplek waar ons hond Kabar, 'n pointer, aanvaar sou word. Ons self het net 'n lekker bed nodig gehad op pad terug Johannesburg toe en sou vroegdag weer in die pad val. My aandag is wel getrek deur die tierlantynlose, keurige dekor van die plek. Wat 'n verassing het op ons gewag! Vroegoggend het ek wakker geword met 'n bewuswording van ruimte om my - baie van dit - en die geluid van veld, van vars lug, maar meestal die gevoel van weer absoluut veilig wees! Tydens ontbyt het ons heerlik gekuier met ons gasheer- en vrou terwyl ons ver kon kyk! Kabar kon maklik uitgaan in die nag en die groot tuin deursnuffel! Baie dankie, Blue Rain, dit was 'n baie positiewe ervaring!

Wena C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena C

Baie lekker gebly! Vriendelike ontvangs. Kamer baie mooi en baie skoon en netjies!

Als was wonderlik! Baie mooi en baie goeie gastehuis!

Rita N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Dit was puik!

Nie net is Blue Rain 'n pragtige en netjiese gastehuis nie, die ontbyt en kliëntediens was puik. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Jaco B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Vriendelike ontvangs deur Amanda. Ons kamer was skoon modern en ruim met alles wat ons benodig het. Ons was bederf met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend wat deur Lizelle (eienaar) self voorgesit was. Fantastiese ervaring wat volpunte verdien in elke aspek. Die Blue Rain Guesthouse sien ons beslis weer.

Melissa H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was gerieflik.

Was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was gerieflik en skoon. Kan dalk doen met nuwe handdoeke, maar dit was oor die algemeen baie aangenaam.

Pieter S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in Bloemfontein en omgewing.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Top kwaliteit verblyf en geriewe. Rustige plattelandse atmosfeer.

Chineldi V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chineldi V
Gesin met klein kinders

Heerlik en netjies.

Was baie mooi en netjies. Heerlike ontbyt.

Erika S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal weer kom.

Alles was baie netjies en skoon. Die bestuurderes was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was modern en gemaklik.

Blue Rain Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Mooi bly.
Amanda

Blue Rain Guesthouse
Laura C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Clean and well decorated, a lovely spot.

James D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Gesin met tieners

Ons sal weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebraai en geslaap te midde van 37 grade-hitte. Die seuns het ook lekker geswem om af te koel. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak wanneer ons op Bloemfontein moet vertoef.

Blue Rain Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Geniet die vakansie.
Groete,
Amanda

Blue Rain Guesthouse
Luzanne T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en pragtige, moderne kamer.

Sien die sterre.

Tuaney T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuaney T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en waarde vir geld.

Vriendelike diens, met 'n rustige atmosfeer en sentrale ligging. Sal definitief weer by Blue Rain inboek.

Rentia M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gastehuis weg van die stad se lawaai.

Ons het slegs een nag bespreek in 'n standaardkamer en was heerlik verras met 'n opgradering na 'n pragtige luukse kamer met 'n uitsig - sonder enige ekstra kostes! Die gastehuis het 'n rustige atmosfeer, is keurig versier met goeie sekuriteit en onderdak parkering. Ons sal graag in die toekoms weer daar oornag.

Dalene M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M
Saam met vriende

Heerlik, baie gasvrye eienaars.

Als is baie netjies en sal beslis weer daar oorbly. Ek sal net voorstel dat hulle 'n koffie 'plunger' en filterkoffie in die kamers sit. Sal pas by die pragtige plek.

Jan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Besigheidsreis

Must stay for any business trip.

A true gem in Bloemfontein for any business trip. I was pleasantly surprised by the overall quality and detail of this guesthouse. I will in the future only use them for any of my business trips in the area!

Blue Rain Guesthouse's terugvoer

Thank you for the positive review, it is much appreciated. We are looking forward to your next visit.
Amanda

Blue Rain Guesthouse
Juanita L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens ontvang.

Baie netjiese gastehuis met Amanda as bestuurder wat vir ons behulpsaam was met heerlike ontbyt ook. Sal beslis weer van Blue Rain gebruik maak as ons weer Bloemfontein besoek.

Christo S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en luukse verblyf.

Dit is 'n pragtige gastehuis. Alles wat nodig is is beskikbaar in die silwerskoon slaapkamer en en suite-badkamer.

Hayward V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayward V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far more preferable than any of the hotels in Bloemfontein in terms of quality, privacy and value for money.

Upmarket guesthouses in Bloemfontein exceed by far any of the four or five star hotels which are usually frequented by noisy officials partying throughout the night! Many of these guesthouses are also within easy travelling distance to the N1 for travellers who resume their journey to Gauteng the following day. Bloemfontein is an ideal stopover for people who travel from Southern Cape to Gauteng.

Yolandi F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F
Gesin met tieners

Asemrowend lekker. Natuurbelewenis.

Vriendelik, baie goeie kliëntediens. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer hier kom bly.

Estelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer.

'n Groot dankie aan Amanda, Andre en Lizelle. Van die eerste oomblik af met ons aankoms was ons vriendelik ontvang. Amanda het ons gehelp met die padaanwysings en sy was altyd daar met enige hulp en bystand om ons verblyf gemaklik te maak. Die rustige, skoon omgewing was wonderlik om van die gewoel van die stad af weg te kom. Al die ander personeel was ook vriendelik en was wonderlik om in my eie taal bedien te word. Ons sal enige tyd weer van Blue Rain Guesthouse se dienste gebruik maak. Baie dankie nogmaals vir die ekstra verblyf vir my dogter, ons waardeer dit opreg.

Janneke G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke G
Saam met vriende

Gerieflike, skoon verblyf.

Ek het my verblyf met Blue Rain Guesthouse baie geniet. Die ontvangs was warm en ons kamer was spotless. Ons het baie lekker warm gebly en is bederf met ‘n yslike ontbyt. Alhoewel Blue Rain bietjie uit die dorp geleë is, was ons steeds glad nie ver van die dorp nie. Daar is ook ‘n winkelsentrum om die draai wat baie gerieflik is. Die enigste goed wat op verbeter kan word, is om lepels in die kamer beskikbaar te maak. Dit sal ook gaaf wees as inligting rakende die WiFi en gimnamisum deurgegee word wanneer mens inklok. Andersins het ons baie lekker gebly.

Wayne K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvolle en gemaklike verblyf met baie vriendelike personeel!

Ons besoek aan Blue Rain Guesthouse was als wat ons nodig gehad het vir 'n oornag tussen Johannesburg en die Oos-Kaap! Die hele opset is baie netjies, maar die kamers is veral baie modern en gemaklik en het als in wat mens kan nodig kry. Die gastehuis is 5 tot 10 minute weg van al die lekker eetplekke. Die ontbyt by Blue Rain Guesthouse was ook besonders lekker gewees! Uitstekende waarde vir geld!

Charl V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Dozi en Refentse was mal oor Blue Rain!

Die sangers Dozi, Refentse en hul band het by Blue Rain gebly tydens hul optrede by die Vryfees en kan nie uitgepraat raak oor die wonderlike tydjie wat hul by Blue Rain gehad het nie. André Venter en sy span het nie 'n steen onaangeroer gelaat om seker te maak alles loop reg nie. André het uit sy pad gegaan om aan alle giere en geite te voldoen. Sal beslis weer by Blue Rain Guesthouse bly!

Daleen K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel soos huis!

Baie dankie Amanda, Lizelle en personeel vir ongelooflike diens, heerlike ontbyt, persoonlike detail, skoon en netjiese eenhede met verassende interieur. Ons het welkom gevoel met die intrapslag. Julle stap die ekstra myl en gaste is gemaklik, bederf en gemoedelik. Ons het erg lekker by julle gekuier en sal definitief weer terugkom!

Lesle-ann G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesle-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was fantastic, they truly went out of their way to make us feel at home.

The accommodation was fantastic, they truly went out of their way to make us feel at home. And cater to our specific dietary requirements.

Rudolph S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph S
Enkelreisiger

Gerieflik, stil en netjies.

Die verblyf was maklik om te vind en is naby Woodland hills winkelsentrum geleë. Die verblyf was ook skoon en die ontbyt was verskriklik lekker. Die perseel oor die algemeen is baie veilig. Ek sal beslis weer in Blue Rain Guesthouse bly.

Elna V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, vriendelik en 'n goeie ervaring.

Die kamer was heerlik verhit, ruim en baie netjies met die warm kombers reeds aan om die koningingrootte-bed te verhit op die koue dag. Die badkamer is 'n lus vir die oog en die lyf. Die ontbyt en gasvryheid is van uitstaande gehalte. Doen jouself 'n guns en gaan beleef Blue Rain Guesthouse.

Blue Rain Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jul besigheid, Elna. Julle is altyd welkom om weer te kom.

Blue Rain Guesthouse
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuv8HB3ddH7m2nNl36eGTCX7EqVr8Jx6Nwgi1Vv8xou2nHn4yW9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.063859844959 26.176214877246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!