Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Roan Country Lodge

Selfsorg
The Tuscan Suite - Troeteldiervriendelik
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is toegerus met 'n verhoogde koninggrootte bed, ingeboude kaggel met rooi bakstene, 32" LCD DStv, DVD-speler, Jacuzzi-bad, groot inloopstort, ten volle toegeruste kombuis, private patio en ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eenheid troeteldiervriendelik is op versoek en mits dit vooraf gereël is, maar dat troeteldiere nie toegelaat word in die Greek Villa of die wittebrood-suite nie.

Die eiendom is nie geskik vir groepe nie en multi-kamerbesprekings word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Acacia - troeteldiervriendleik
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed, Jacuzzi-bad, aparte stort en 'n slaapbank in die leefarea. Ander geriewe sluit 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, TV met DStv-kanale, DVD-speler, privaat stoep en ingeboude braai in. Die eenheid het 'n groot, omheinde tuin en troeteldiere word op versoek toegelaat.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eenheid troeteldiervriendelik is op versoek en mits dit vooraf gereël is, maar dat troeteldiere nie toegelaat word in die Greek Villa of die wittebrood-suite nie.

Die eiendom is nie geskik vir groepe nie en multi-kamerbesprekings word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bluebush - troeteldiervriendelik
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, Jacuzzi-bad en 'n groot instapstort. Geriewe sluit 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, TV met DStv-kanale, DVD-speler, privaat stoep en braaigeriewe in. Die eenheid het 'n groot, omheinde tuin en troeteldiere word op versoek toegelaat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eenheid troeteldiervriendelik is op versoek en mits dit vooraf gereël is, maar dat troeteldiere nie toegelaat word in die Greek Villa of die wittebrood-suite nie.

Die eiendom is nie geskik vir groepe nie en multi-kamerbesprekings word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite - Geen troeteldiere
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n koninggrootte-bed, 'n ruim stort en 'n Jacuzzi-bad. Daar is 'n TV met volle DStv-pakket en 'n DVD-speler. 'n Elektriese kombers is ook beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en oond en 'n mikrogolfoond in. Dis geleë in 'n privaat, weggesteekte ligging met eie patio, ingeboude braaigeriewe en omheinde tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eenheid troeteldiervriendelik is op versoek en mits dit vooraf gereël is, maar dat troeteldiere nie toegelaat word in die Greek Villa of die wittebrood-suite nie.

Die eiendom is nie geskik vir groepe nie en multi-kamerbesprekings word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Barn - Troeteldiervriendelik
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Nuwe en unieke kothuis met 'n byderwetse skuur-ontwerp, ryk houtpanele, 'n verhewe koninggrootte-bed, gemakstoele, TV met DStv en DVD-speler. Ander geriewe sluit kaggel, Jacuzzi-bad, groot inloopstort, ten volle toegeruste kombuis, private patio, ingeboude braai en asemrowende berg-uitsig vanuit alle vensters in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eenheid troeteldiervriendelik is op versoek en mits dit vooraf gereël is, maar dat troeteldiere nie toegelaat word in die Greek Villa of die wittebrood-suite nie.

Die eiendom is nie geskik vir groepe nie en multi-kamerbesprekings word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Mexican Loft - Troeteldiervriendelik
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Unieke en ruim kothuis met 'n byderwetse Meksikaanse styl, ryk houtpanele, koninggrootte-bed, LCD DStv, DVD-speler, kaggel, Jacuzzi-bad in die slaapkamer, groot inloopstort, ten volle toegeruste kombuis, private patio, ingeboude braaigeriewe, Meksikaanse chiminea (klei-vuurherd) en asemrowende berg-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eenheid troeteldiervriendelik is op versoek en mits dit vooraf gereël is, maar dat troeteldiere nie toegelaat word in die Greek Villa of die wittebrood-suite nie.

Die eiendom is nie geskik vir groepe nie en multi-kamerbesprekings word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Greek Villa - Geen Troeteldiere
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Greek Villa is volledig toegerus en het 'n binne én buite vuurmaakplek, en 'n groot private stoep. Die eenheid het 'n privaat Jacuzzi-kamer langs die slaapkamer, en 'n groot inloopstort in die badkamer. Die

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eenheid troeteldiervriendelik is op versoek en mits dit vooraf gereël is, maar dat troeteldiere nie toegelaat word in die Greek Villa of die wittebrood-suite nie.

Die eiendom is nie geskik vir groepe nie en multi-kamerbesprekings word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosterweg R509, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c962956e3765aaf8d323ff39c4a89350391428340ead5ba9c650bad55a21d9cc2607e55c1b96b6c56bd7517101e949190b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Koster Road R509 Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.004197 27.46919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem