Vishoek Akkommodasie by Blue Roof Bungalow | LekkeSlaap
+23

Blue Roof Bungalow

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ranger-weg 107, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Roof Bungalow is ’n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom is, aan die berghang van die prentjiemooi Vishoek met uitsigte oor die vallei, op die berge en oor Valsbaai. Die perseel is baie privaat, goed toegerus en het ’n aparte ingang.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n oopplan-leefarea en ’n kombuisie. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, perkallinne, digte gordyne en afstandbeheerde beligting wat ’n atmosfeer skep. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en ’n wasbak.

In die kombuis is daar ’n yskassie, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het ’n gemaklike bank en ’n tafel met 2 stoele. Daar is ’n aparte kamer wat omskep is in ’n bioskoop, met ’n rusbank met ’n projektor wat via Bluetooth Netflix kan speel, sowel as gratis onbeperkte WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Roof Bungalow sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Blue Roof Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ranger-weg 107, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Roof Bungalow het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ranger-weg 107, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1de262b55f92bf2c7c8023b1594ca911ecbcd9b9e46f6f46dc3504c7bea795382ba19f60187dc3cc94b748a00fa1db4b5018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 107 Ranger Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.13566 18.41476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za