LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Sea Self-catering Rooms | LekkeSlaap
+35

Blue Sea Self-catering Rooms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linaria-rylaan 22, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R584 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Sea Self-catering Rooms is in die rustige buurt, Vincent Heights in Oos-Londen naby Vincent Park en die Hemmingways-winkelsentrum geleë. Dit is 5 km van Nahoonstrand en Oostelike Strand af.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 5 kamers en gemeenskaplike geriewe. Twee van die kamers het en suite-badkamers en die ander 3 deel 'n aparte badkamer.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die gemeenskaplike sitarea het gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n gedeelde toe stoep met 'n ingeboude braai.

Daar is ook 'n tuin-area met 'n swembad.

Blue Sea Self-catering Rooms is naby 3 groot winkelsentrums met restaurante, flieks, 'n arkade, kasino en putt-putt. Die Nahoon-rif is perfek vir branderplankry, strandstappies en perdry. Daar is ook wildreservate, hengel en verfbal in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Linaria-rylaan 22, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R584
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R584
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linaria-rylaan 22, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0pefJ1boIUPPAZ6rbBPixj6KcT5QpilVdi7z5vtb1Kvq9aBnlX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R584  per nag (vir 2 persone) 22 Linaria Drive Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.979917 27.917201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!