LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Skies | LekkeSlaap
+36

Blue Skies

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evergreen Landgoed 24, The Ridge, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blue Skies is in Salt Rock geleë, 'n klein dorpie noord van Ballito en Shaka’s Rock aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde vakansie-bestemming vir baie plaaslike Suid-Afrikaners en bekend vir sy visvanggeleenthede en strande. Dis die perfekte vakansie-bestemming vir diegene wat van die besige stadslewe wil ontsnap.

Verblyf word in 3 slaapkamers wat altesaam 6 gaste kan akkommodeer aangebied. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 2 bababeddens op versoek beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Netflix, Showmax en YouTube is ingesluit. 'n Halfdag of volle dag se skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, die Groot 5, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, swem en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Skies sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Blue Skies
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Evergreen Landgoed 24, The Ridge, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Skies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evergreen Landgoed 24, The Ridge, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxiXXOs2dy0IE56QLTG0KD2SREAOpJLX2wpe7QV7sgZma5sGjDD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 24 Evergreen Estate The Ridge 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -29.4992269 31.2352491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!