LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Sparrow Guest House | LekkeSlaap
+16

Blue Sparrow Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Blue Sparrow Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nkululeko F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nkululeko F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor service.

The service was terrible in terms of checking in as there was no one at the front desk. We waited for about 20 minutes just to get to the premises. The bookings were mixed up and there was no one to take the responsibility of a mess. The place and the location was just perfect, they need to look at their service and the staff attitude.

Blue Sparrow Guest House's terugvoer

Thank you for staying at the Blue Sparrow Guest House. I am deeply disappointed to hear that there was poor service from the staff. Please be advised that is being dealt with and I apologize for the inconvenience you suffered.
Kind regards,
Kathy de Wet
General manager.

Blue Sparrow Guest House
Natalie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons was beïndruk met die kamers, was meer as wat ons verwag het. Ons kon kom en gaan soos ons wil, en ons was baie tevrede met die diens en vriendelike personeel. Ek sal Blue Sparrow beslis aanbeveel - hulle bied bo en behalwe wat nodig is vir 'n oornagplek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money!

We were impressed with the rooms, was more than we expected. We were able to come and go as we please, and we were very happy with the service, and friendly staff. I would definitely recommend Blue Sparrow - they offer above and beyond what is required for an overnight stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nell-mari S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nell-mari S
Saam met vriende

Baie stil, gerieflik, en aangename mense.

Sien sterre.

Annie T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick visit, lovely accommodation, just what we needed.

Clean and comfortable accommodation.

Brenda B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie weer nie.

Wat hul adverteer en wat hul doen kom oor een nie. Die toiletdeur is stukkend. Net een groot bord. Hul adverteer ontbyt, daar was niks van ontbyt nie. Geen WiFi nie. Ek sal nie weer daar bespreek of aan beveel nie.

Deon N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N
Besigheidsreis

Gerieflike, goed toegeruste verblyf in stil omgewing.

Blue Sparrow bied goeie verblyf in die rustige parkagtige woonbuurt van Groenkol. Die kamer is baie mooi en goed toegerus met mikrogolfoond, kroegyskas en lugversorger. Ek het gratis WiFi verwag, maar dit was nie aangebied nie. Ek het die swembad en lapa area geniet, want dit was baie warm. Aandete is op versoek beskikbaar, maar ek het gedink dis nie goeie waarde vir geld nie. Blue Sparrow is binne 5 km van winkelsentra en restaurante.

Ken F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken F
Saam met vriende

Friendly and flexible staff, clean rooms and ample off-street parking.

See stars.

Jacqueline K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline K

Baie gemaklik en privaat.

Pragtige plek met vriendelike ontvangs. Baie gemaklik en privaat. Jy voel sommer gou tuis.

Dineke M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dineke M
Saam met vriende

Baie mooi en gerieflik. Dankie.

Baie lekker verblyf en vriendelik.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 12B, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjOWUzMDc2LTA2ZWEtNDkyZi1hYjJkLTRiN2ZkODYwODlhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 12B Plein Street Groenkol 1055 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.776088077191 29.466537684202
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!