Blue Swallow Chalets
Opsomming van Resensie
Catharina V - Mei 2022
Gemiddeld
As dit beter instand gehou is. Onhigiëniese kombuistoonbanke, gordyne gemuf, plafonne gemuf, was nie 'n nice ondervinding nie.
Loreal J - Apr 2022
Gemiddeld
We were warmly welcomed and were given a travel guide/booklet to assist with the various points that we should visit whilst on our vacation at Graskop.
Happiness N - Apr 2022
Gemiddeld
Great place.
Val B - Apr 2022
Gemiddeld
Badkamers en slaapkamers was vol "black mold", aaklig, alles stink en selfs beddegoed ruik mif.
Annette S - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier by Blue Swallows. Dis skoon, netjies en ons het welkom gevoel. Dit was puik.
Charmaine B - Mrt 2022
Gemiddeld
Gemaklike eenvoudige oorslaap.
Marisa V - Feb 2022
Gemiddeld
Eenvoudig maar gerieflik.
Nolan E - Feb 2022
Gemiddeld
Netjiese geriewe en baie vriendelike en gasvrye diens.
Nolte S - Jan 2022
Gemiddeld
Het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.
Ian M - Des 2021
Gemiddeld
Comfortable, clean neat and tidy.
Elsie P - Nov 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Tshepo D - Okt 2021
Gemiddeld
Memorable.
Tshepo C - Sep 2021
Gemiddeld
Fabulous.
Promise M - Aug 2021
Gemiddeld
We enjoyed our stay.
Hanlie J - Aug 2021
Gemiddeld
Awesome
Tinyiko H - Jul 2021
Gemiddeld
Great space and had enough blankets for my and my two kids. Wi-Fi was great. Host was welcoming. Workers were friendly.
Enrita V - Jun 2021
Gemiddeld
Heerlik rustig en ontspannend!
Magriet S - Jun 2021
Gemiddeld
Lekker stil wegbreek naby aan alles.
Hamilton M - Mei 2021
Gemiddeld
Perfect stay.
Anton B - Apr 2021
Gemiddeld
Het dit baie geniet om daar bly en hou baie van die rustigheid.
Blue Swallow Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Marlien S - Apr 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Yvonne D - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit is 'n mooi plekkie en die swembad is 'n voordeel vir warm dae.
Johanna V - Mrt 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs deur eienaar.
Nico D - Mrt 2021
Gemiddeld
Perfek.
Frikkie V - Feb 2021
Gemiddeld
Fantasties.
Blue Swallow Chalets se terugvoer
Baie dankie Frikkie. Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Rucka V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker en aangename plek. Oom Nick is 'n amazing person. Baie rustig en still en net die regte plek as jy nie baie mense om jou wil hê nie.
Martin C - Jan 2021
Gemiddeld
Was baie lekker, mal oor die skoon swembad, tramplolien en gras en tuin. Mense baie vriendelik en behulpsaam.
Wicus B - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtige skoon en praktiese plekkie, sal beslis weer teruggaan.
Esme G - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlik gekuier.
Best M - Des 2020
Gemiddeld
Good value for money and there is peace and tranquillity.
Simon S - Nov 2020
Gemiddeld
Cosy.
Patricia T - Sep 2020
Gemiddeld
Will definitely be going back.
Ellie V - Okt 2019
Gemiddeld
Ongelukkig is die eenheid verouderd en gee nie gevoel van veiligheid nie.
Jan V - Okt 2019
Gemiddeld
Ons het die verblyf daar geniet.
Lenie V - Okt 2019
Gemiddeld
Aangenaam en het ons 'n beter eenheid as die bespreekte een gegee.
Anton V - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Julie S - Sep 2019
Gemiddeld
Die chalets is baie skoon en netjies en sentraal geleer.
Gerrit O - Aug 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Frederiek F - Aug 2019
Gemiddeld
Accommodation in clean, but outdated.
Marieta S - Jul 2019
Gemiddeld
Vriendelike, hulpvaardige mense wat uit hul pad gaan om jou tegemoet te kom.
Tony T - Mei 2019
Gemiddeld
Blue Swallow Chalets, offers very good value for the money paid.
Lees meerKlarinda S - Apr 2019
Gemiddeld
Was lekker sentraal en chalet was goed toegerus.
Pierre C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon!
Blue Swallow Chalets se terugvoer
Beste Pierre,
Dankie dat julle by Blue Swallow Chalets gebly het. Ons sal definitief na die matras kyk.
Groete,
Patsy
Erin B - Mrt 2019
Gemiddeld
Unique.
Jan M - Feb 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Blue Swallow Chalets se terugvoer
Baie dankie dat julle Blue Swallow Calets besoek het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Nick & Patsy
Estie V - Jan 2019
Gemiddeld
Sweet stay!
Fleurette M - Jan 2019
Gemiddeld
We stayed in one of the Igloos, it's a nice room, with cutlery, plates, fridge. Nice room for an overnight stay.
Gerda V - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike diens en 'n wonderlike igloo-ervaring!
Willie D - Des 2018
Gemiddeld
Baie skoon en netjies, dankie.
V D - Des 2018
Gemiddeld
Goed genoeg vir die tarief wat gehef word.
Harold V - Okt 2018
Gemiddeld
Good.
Rika J - Okt 2018
Gemiddeld
'n Week van rus en vrede.
Mittah M - Okt 2018
Gemiddeld
The chalets were clean and we felt safe.
Dilene S - Sep 2018
Gemiddeld
We had such a relaxing weekend. Facilities are well-kept and cleaned every day. What a fantastic experience!
Nic G - Sep 2018
Gemiddeld
Baie goeie diens, maar benodig heelwat onderhoud.
Tony T - Sep 2018
Gemiddeld
Baie aangename verblyf.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A very pleasant stay.
A very pleasant stay, comfortable lodging set in beautiful surroundings. Loved having the rabbits in the area as well as some very healthy looking guinea fowl. Owners very hospitable and friendly. One complaint: after leaving Johannesburg at 05:00 and getting to Blue Swallow Chalets, I found no keys, but was directed to another address around the corner. When arriving there, I found no one to help and had to call the owners only to be sent to a third address, where I was the given the keys. Why could we not have been advised to call at this penultimate address.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Desmond M - Sep 2018
Gemiddeld
It was an amazing experience, the place is immaculate the manager was so friendly and accommodating.
Deon L - Aug 2018
Gemiddeld
Gerieflik en gemaklik met als wat nodig was.
Carlien P - Aug 2018
Gemiddeld
Baie tevrede.
Martie G - Jul 2018
Gemiddeld
Central from main attractions in area. Walking distance from town. Wi-Fi and main TV Channels. Excellent stay.
Linda T - Jul 2018
Gemiddeld
Comfortable beds, well equipped kitchen, lovely garden, off street parking.
Beaulah D - Jul 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Trudi V - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderlike ervaring.
Lees meerTebogo N - Mrt 2018
Gemiddeld
Safety is prioritized and no disturbance.
Drienie V - Jan 2018
Gemiddeld
Vreeslik baie lekke gebly.
Ebrahim B - Des 2017
Gemiddeld
Baie netjies.
Thandeka M - Des 2017
Gemiddeld
The place was clean.
Rozelle P - Des 2017
Gemiddeld
Vriendelike gasvryheid en skoon, netjiese en ruim verblyf.
Zanele M - Nov 2017
Gemiddeld
I really enjoyed my stay at Graskop, and their service was excellent. She was friendly and helpful.
Henk V - Okt 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik en bekostigbare akkommodasie vir my doel.
Lees meerDoritha E - Jul 2017
Gemiddeld
Dit is waarde vir geld.
Hannelie V - Jul 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Jeanine J - Jul 2017
Gemiddeld
Snoesig en vriendelik!
Lees meerPercuni N - Jun 2017
Gemiddeld
Excellent service.
Tumi M - Mei 2017
Gemiddeld
Would recommend the place anytime.
Mahlodi R - Mei 2017
Gemiddeld
Place is exactly as shown, pictures not deceiving, a very well maintained garden and peaceful area.
Lees meerAmanda F - Mei 2017
Gemiddeld
Bevredigend. Goed toegerus.
Tim R - Mei 2017
Gemiddeld
Vir 'n asbeshut, het 'n mens niks meer nodig nie. Baie goed toegerus. Sal dit weer doen.
Trudie M - Mei 2017
Gemiddeld
Perfek vir een of twee aande se oorslaap.
Willie B - Apr 2017
Gemiddeld
Ongelooflike gasvryheid.
Rina S - Apr 2017
Gemiddeld
Oornagverblyf
Deon S - Jan 2017
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld!
Tiffany D - Jan 2017
Gemiddeld
Really great and comfortable stay.
Barbara J - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was heerlik, rustig en mense is vriendelik.
Ntombi S - Des 2016
Gemiddeld
Fabulous.
Lungile L - Sep 2016
Gemiddeld
Awesome stay!
Louis O - Aug 2016
Gemiddeld
Nie te "bad" nie.
Danielle V - Aug 2016
Gemiddeld
Baie vriendelik.
David H - Jul 2016
Gemiddeld
Our first time in an "Igloo".
Christelle L - Jun 2016
Gemiddeld
Dit was lekker rustig.
Wynand D - Mei 2016
Gemiddeld
Rustig
Pontsho Z - Mei 2016
Gemiddeld
I enjoyed my stay.
Dawid O - Mei 2016
Gemiddeld
'n Wonderlike ervaring in die "igloo"!
Nicole V - Apr 2016
Gemiddeld
Baie lekker en skoon.
Unathi G - Mrt 2016
Gemiddeld
Very neat and quiet.
Mbali N - Feb 2016
Gemiddeld
The owner was friendly and helpful, the place is beautiful and peaceful.
Andre P - Jan 2016
Gemiddeld
Baie sentraal en rustige omgewing.
Leah N - Jan 2016
Gemiddeld
I really loved my stay at Blue Swallow and I recommend it to anyone who wants to visit the tourist places in Mpumalanga.
Lees meerKhehla M - Nov 2015
Gemiddeld
Beautiful place to visit.
Tina M - Okt 2015
Gemiddeld
A nice place to visit.
Lees meerAilishia N - Okt 2015
Gemiddeld
Fantastiese plekkie.
Vera V - Aug 2015
Gemiddeld
Prima verblyf.
Pieter V - Aug 2015
Gemiddeld
Dit was baie koud in die pampoenhuisie.
Chris V - Aug 2015
Gemiddeld
Na 'n lang reis kan ek regtig die plekkie aanbeveel.
Stefan J - Jul 2015
Gemiddeld
Lekker!
Euvard L - Jul 2015
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Jacobus V - Jul 2015
Gemiddeld
Vriendelik en perfek vir wat ons nodig gehad het.
Maretha K - Jul 2015
Gemiddeld
Heerlike, rustige en veilige omgewing.
Marie-antoinette E - Jun 2015
Gemiddeld
Dit het soos huis gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het tot ons weer gery het. Sal weer daar gaan bly.
Lees meerEllen K - Jun 2015
Gemiddeld
Sentraal en veilig vir besienswaardighede in Nelspruit en omliggende toeristebestemmings.
Thembekile D - Mei 2015
Gemiddeld
Not good.
Anna D - Mei 2015
Gemiddeld
Baie aangename verblyf
Melissa J - Apr 2015
Gemiddeld
Oom Dirk was baie vriendelik en behulpsaam.
Mahomed S - Apr 2015
Gemiddeld
It is affordable and I guess you get what you pay for.
Andreas B - Apr 2015
Gemiddeld
Uitstekende diens, baie rustige area, chalet mooi skoon en ons is van al die basiese geriewe voorsien.
Marinda S - Mrt 2015
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Zonia F - Mrt 2015
Gemiddeld
Skoon en alles-in-een verblyf!
Cecily E - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie mooi tuin, swembad en bed slaap ongelooflik lekker.
Heinrich B - Jan 2015
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Amanda V - Jan 2015
Gemiddeld
Sal ongetwyfeld teruggaan en altyd aanbeveel - baie skoon en vriendelik en sentraal geleë.
Lees meerTina M - Nov 2014
Gemiddeld
We had a nice stay, the people were friendly
Nonhlanhla M - Okt 2014
Gemiddeld
Very nice and clean
Riaan J - Okt 2014
Gemiddeld
Vriendelike diens!
Ad V - Aug 2014
Gemiddeld
A good place from where to visit the neighbourhood!
Ilze B - Aug 2014
Gemiddeld
Ons verblyf was ongelooflik lekker! Ons wou nie huis toe kom nie.
Rita B - Jul 2014
Gemiddeld
A good first impression
Gerald B - Jul 2014
Gemiddeld
Puik waarde vir geld!
Danie B - Jun 2014
Gemiddeld
We had a wonderful stay!
Shaun K - Mei 2014
Gemiddeld
Perfect location,
Verentia W - Mrt 2014
Gemiddeld
Die beste in die ooste
Verentia W - Mrt 2014
Gemiddeld
Goed!
Patricia M - Des 2013
Gemiddeld
Very pleasant!
Magda V - Des 2013
Gemiddeld
Very pleasent and relaxing
Lucinda G - Nov 2013
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam en ons sal beslis weer na hulle gaan!
Arlene S - Okt 2013
Gemiddeld
Relaxed and friendly invironment
Cobus G - Okt 2013
Gemiddeld
Baie lekker!
Pieter V - Aug 2013
Gemiddeld
Uitstekende diens, gasvryheid, en vriendelike ontvangs deur gasheer.
Shaun C - Jul 2013
Gemiddeld
Verblyf die moeite werd. Ons kan dit enige tyd aanbeveel.
Marietjie B - Mei 2013
Gemiddeld
Baie rustig veilig en skoon.
Joan B - Mrt 2013
Gemiddeld
Nick was very helpful, giving info about the area, places to see and things to do.