Kampsbaai Akkommodasie by Blue Views Penthouse 4 | LekkeSlaap
+10

Blue Views Penthouse 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houghton-weg 2 1A, Bakover, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blue Views Penthouse 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë binne 1 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en winkels.

Dié smaakvol versierde ruim woonstel het 2 vlakke en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamers het 'n koninggroott-ebed en die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oogvlak-oond en 'n stoof. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n platskerm-TV vir media vermaak. Die leefarea lei na 'n ruim onthaaldek met 'n plonspoel en nog 'n etenstafel met sitplek.

Die kompleks is binne 3 km vanaf Clifton se strande, en ongeveer 9 km vanaf Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront, en 'n natuurskoonrit vanaf ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Views Penthouse 4 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Houghton-weg 2 1A, Bakover, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houghton-weg 2 1A, Bakover, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxlP1Lc5MKfRHcSpgZaxzIu2hk23LUuOcolL9KgvsoQdVhaisH6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 2 1A Houghton Road Bakoven, Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.960389 18.375375
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za