Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale

Kamer 1: Painted Hideaway
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 het sy eie ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware, 'n wasbak, waaier, 'n TV met OpenView-kanale en onbeperkte WiFi in. Daar is braaigeriewe in die omheinde binnehof.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Indien meer as 1 eenheid saam bespreek word, word afslag per nag gehef.
Die spesiale aanbod is nie tydens Desember geldig nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die eenhede kan as 'n geheel of apart bespreek word.
Geen rook in kamers nie. Daar is 'n aangewese rookarea.
Geen harde geraas na 22:00 nie.
Geen kinders onder 10 jaar word toegelaat nie.
Gebruik asb. elektrisiteit en water spaarsamig.
Vra asb. vir die Wi-Fi-kode.
Gaste kan reël om vroeër in te klok en later te vertrek.
Vra die verteenwoordiger vir enige ekstras wat jy dalk nodig het. 'n Haardroër, strykyster en 'n eenplaatgasstoof is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2: Seaside Splendor
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 het sy eie ingang, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, breekware, 'n wasbak, waaier, 'n TV met OpenView-kanale en onbeperkte WiFi in. Daar is braaigeriewe in die omheinde binnehof.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Indien meer as 1 eenheid saam bespreek word, word afslag per nag gehef.
Die spesiale aanbod is nie tydens Desember geldig nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die eenhede kan as 'n geheel of apart bespreek word.
Geen rook in kamers nie. Daar is 'n aangewese rookarea.
Geen harde geraas na 22:00 nie.
Geen kinders onder 10 jaar word toegelaat nie.
Gebruik asb. elektrisiteit en water spaarsamig.
Vra asb. vir die Wi-Fi-kode.
Gaste kan reël om vroeër in te klok en later te vertrek.
Vra die verteenwoordiger vir enige ekstras wat jy dalk nodig het. 'n Haardroër, strykyster en 'n eenplaatgasstoof is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4: Shoreline Escape
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel front noord en is met 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, omheinde binnehof met gemeenskaplike braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Indien meer as 1 eenheid saam bespreek word, word afslag per nag gehef.
Die spesiale aanbod is nie tydens Desember geldig nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die eenhede kan as 'n geheel of apart bespreek word.
Geen rook in kamers nie. Daar is 'n aangewese rookarea.
Geen harde geraas na 22:00 nie.
Geen kinders onder 10 jaar word toegelaat nie.
Gebruik asb. elektrisiteit en water spaarsamig.
Vra asb. vir die Wi-Fi-kode.
Gaste kan reël om vroeër in te klok en later te vertrek.
Vra die verteenwoordiger vir enige ekstras wat jy dalk nodig het. 'n Haardroër, strykyster en 'n eenplaatgasstoof is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKp5qC0N0ZcX1tsuUgtonjA8XwgHEit2LJWKNmNe3wWXiwFXG5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 9 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.801970704817 20.050654790018
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem