LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+23

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

Woonstel 1 (1 slaapkamer)
Vanaf
Vanaf R999
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ander klein toebehore. Daar is 'n eetarea met 'n tafel met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het skuifdeure wat na mooi tuinarea met 'n grasperk en buitemeubels lei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2 (2 slaapkamers)
Vanaf
Vanaf R1 960
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Dié kamer het toegang tot 'n tweede, volledige badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het stapeldeure wat na 'n groot dek met buitemeubels en pragtige uitsigte lei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 3 (3 slaapkamers)
Vanaf
Vanaf R2 490
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea en 'n groot en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n tweede volledige badkamer. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het deure wat na 'n groot dek met buitemeubels en pragtige uitsigte lei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-weg 14, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZTJhN2IwLTM3NTUtNDJmMy04MWUzLWIzMjRmNDVlNmFiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999  per nag(plek vir 2) 51 5 1 5 14 Hillside Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.142731 18.432547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!