LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+23

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Danel P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig. Sal dit definitief aan enigeen aanbeveel!

Eienaars was baie vriendelik en het seker gemaak ons is gemaklik en het alles gehad wat ons nodig sou hê.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat and safe. Would definitely recommend to anyone!

Owners were extremely friendly and made sure we were comfortable and had everything that we needed!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marius L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek met 'n baie mooi uitsig

Ons het 12 jaar na die eerste keer die plekkie weer besoek en was nog steeds verbaas oor hoe goed alles instandgehou is en hoe mooi alles lyk. Baie dankie Sally vir al jou moeite en ons kom vir seker weer na julle toe as ons afkom Kaap toe.

Martie T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie T
Saam met vriende

Prentjiemooi

Onbeskryflik mooi, maak nie saak of die son opkom of gaan sak nie, albei is iets om te beleef by Blue Yonder.

Marilyn S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent experience!

I booked the place just as a spoil for my 20-year-old daughter and me. Let's face it, Covid has been tough on our emotional well being. To be surrounded by the magnificent views and the smell and sound of the ocean is just the spiritual upliftment we need and we certainly got. Sally and Bruce were attentive kinds and friendly hosts. We could not have asked for a better experience to spoil ourselves during these challenging times. The list of things to do was extremely helpful. Being a local I definitely had some new experiences. Thank you again for your kindness.

Lecruisa P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecruisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views and a very friendly host.

We were greeted by Sally, the hostess. Very friendly lady. The apartment was spotless and everything was in its place. We booked the one-bedroom unit but was upgraded to the top floor with stunning views overlooking the beach, and don't get me started on the sunrises and sunsets. I would definitely recommend Blue Yonder to family and friends.

Willem V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and friendly owners.

See stars.

Lance W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance W
Saam met vriende

Great host, great accommodation.

Great place to go, will definitely return and highly recommended. Everything was top notch. Sally and her husband are also great hosts and extremely friendly, very welcoming. No issues.

Johan C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker soos altyd.

Nou net Netflix, Ek verkies DStv vir nuus, sport.

Inalize J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inalize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10!

Sally is wonderlik. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die uitsig is prentjiemooi. Alles in die woonstel is netjies en skoon. Sally het tot moeite gedoen deur 'n papier vir ons te gee met inligting op van waar om te eet en dinge om te doen in die omgewing. Ek stel die plek beslis voor.

Andrew H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place with excellent attention to detail. There was nothing that we needed that was not available in the unit.

The hostess was very friendly and helpful. The information provided on Fish Hoek and other towns in the area in our welcoming documents was extremely useful.

Eugene F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier gewees.

Dis 'n goeie plek om te gaan ontspan, dit het 'n great uitsig oor die see en dorpie. Die woonstel is goed ingerig en het net daai lekker gevoel wat sê jy is op 'n breuk.

Shaun V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's kan nie verduidelik hoe mooi die plek en sy uitsigte eintlik is nie.

Mens stop voor die plek waar mens net parkering sien, as mens instap en mens kom by hierdie eenheid, stap jy in met woorde van wow! Die uitsig slaan mens dadelik van hoe mooi dit is en as mens na die hoofslaapkamer gaan, raak dit net beter. Ek sal dit rêrig voorstel. Sally het baie mooi na ons gekyk en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het om ons aand te geniet.

Abie D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besonderse netheid, uitsig en aandag aan fyn detail.

Hoogs aanbeveel. Sally is 'n uitstekende gasvrou!

Jackie E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie E
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig. Perfek gemeubileer.

Ons was baie beïndruk met die algehele kwaliteit van die woonstel die uitleg en die uitsig oortref die foto's. Sal beslis weer wil kom bly en kan Blue Yonder aanbeveel.

Anton R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een aand oorgebly.

Baie netjies en modern. Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Stap na resturante en strand. Parkering is buite in die straat.

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments's terugvoer

Just to explain the parking situation more accurately :
The parking for Blue Yonder is on the driveway, which is an off-street situation. It is brightly lit and covered by 2 cameras. In addition, Combat Security patrols the area 24/7. Each night at least 20-30 are parked on our street as it's considered safe to do so.

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments
Edgar K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Die eienaars is besonder bedagsaam en hulpvaardig.

Die eienaars het alles in hul vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Anneline E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Die pragtigste uitsig. Sally en Julius het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik en lekker moontlik te maak. Sal definitief weer soontoe. Geen klagtes.

Barry M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation with a very pro-active host.

Will certainly go again.

Thys D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was iets baie besonders

Ons het regtig lekker gebly en ek kan dit baie sterk aanbeveel. Die plek is super skoon en baie mooi afgerond. Die uitsig is ook fatasties. Regtig die geld werd.

Linda V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Enkelreisiger

Pragtige eenheid met ongelooflike uitsig.

Baie moderne woonstel. Ongelooflike uitsig oor Fish hoek. Gasvrou is baie vriendelik en altyd beskikbaar. Vir 'n onvergeetlike wegbreek sal ek hulle beslis aanbeveel.

Tharina D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina D
Enkelreisiger

Ongelooflike mooi see-uitsig, baie gemaklike en stylvolle verblyf.

Ek sal enige tyd weer hier bly! Blue Yonder bied die mooiste vol see-uitsig uit 'n stylvolle en gemaklike woonstel. Sally en Bruce was baie behulpsaam en het alles moontlik gedoen om my verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Jacques V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Would recommend to friends and family.

Magdel D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel D
Saam met vriende

Pragtig verblyf met ’n pragtige uitsig!

Blue Yonder is pragtige akkommodasie, skoon en netjies met alles wat jy benodig. Die uitsig is die beste! Ons is met baie gasvryheid ontvang en daar is baie mooi na ons gekyk.

Bianca S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect!

A warm welcome note and in-person greeting from Bruce and Sally. The place is immaculately clean, equipped with everything you need and the views breathtaking. Truly one of the best getaways to date!

Anna-marie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute juweel!

Mens kan beslis al die skitterende resensies glo. Sally is 'n buitengewone bedagsame gasvrou en die woonstel is asemrowend!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An absolute gem!

You can safely believe all the glowing reviews. Sally is an exceptionally thoughtful hostess and the apartment is breathtaking!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Niel D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig op Vishoekstrand en die see is pragtig!

Die uitsig maak hierdie opsie 'n absolute wenner. Die verblyf was ook pynlik skoon en netjies. En soos geadverteer, die matrasse slaap baie lekker.

Christo S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en uitsig asemrowend.

Die eenhede is beslis 5-ster standaard.

David H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Wat 'n wonderlike paar dae het ons by Blue Yonder gehad. Die woonstel is goed geleë en dit het 'n uitsig oor die strand waar ons 'n walvis in die water sien speel het. Die verblyf was wonderlik met baie moderne meubels en almal was letterlik splinternuut. Alles van hierdie akkommodasie was perfek. Sal beslis weer terugkom!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely fantastic!

What a great few days we had at Blue Yonder. The apartment is well situated and overlooks the beach where we saw a whale playing in the water. The accommodation was awesome with very modern furniture and all were literally brand new. Everything about this accommodation was perfect. Will definitely come back for sure!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Priscilla J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

There is no words to describe this amazing breathtaking beautiful place and friendly host.

There isn't any words that could describe the beauty of this place and the heartfelt welcome we have received from Sally. Sally is the most kindest and friendliness host I ever came across and she made our stay so special. We were in awe when we entered the apartment. The apartment is meticulous, classy with everything you need and more.The view is breath taking and the serenity and peace is everything that we needed. I would recommend this place and I want to give a 10 star rating if I could. I definitely would recommend it.

Hanneke B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik, met 'n ongelooflike uitsig.

Ons is hartlik verwelkom deur Sally. Die huisie is met alles toegerus wat jy sal nodig kry. Moeite is gedoen met koue water in die yskas (koffie, suiker en melk) en 'n opsomming van al die restaurante en kuierplekke in die area. Die plekkie is baie gerieflik ingerig en het die mooiste uitsig oor die see. Baie netjies en veilig. Perfekte wegbreek, stil en rustig en naby aan winkels. Ons het heerlik gekuier.

Martin P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top verblyf.

Baie lekker geslaap, een van die mooiste plekkies wat ons gekies het in die Kaap. As ek kon sou ek vir die plek 10 sterre gegee het. Rêrig die moeite werd.

Johan H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Dit was 'n wonderlike ervaring om by Blue Yonder te kon bly! Die uitsig, privaatheid, decor, vriendelikheid van die eienaars, alles maar alles was uitsonderlik! Boek! Baie dankie aan Sally en Bruce.

Thando M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place!

Lovely place, it was well worth it. We will certainly be visiting again. Thanks to Sally for being such a great hostess. She made our stay very comfortable.

Annie G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie G
Gesin met klein kinders

Blue Yonder luxury self-catering apartment have a nice sea view accommodation, very neat , I will introduce my friend go there.

Blue yonder is a luxury apartment, Has a nice sea view, each room very neat, has lots of cupboards, kitchen have all the necessary things. You will enjoy your stay here.

William T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Sally is die beste gasvrou wat aan elke detail aandag gee. Die plekkie het al ons verwagtinge oortref. Geld kan nie die uitsig van die eenheid koop nie. Sal dit beslis aanbeveel. En ons sal dit weer gebruik met ons volgende besoek.

Bronwyn C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik! Sal beslis terug wees!

Bo ons verwagting! Fantastiese uitsig! Sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unforgettable! Will definitely be back!

Beyond our expectation! Spectacular views! Will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Izelle S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S
Gesin met klein kinders

Dit was baie mooi en netjies.

Ons het 'n seuntjie onder 3 jaar daar gehad. Ons sou graag 'n ander opsie wou kies op die webwerf.

Karen V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Baie netjies, pragtige uitsig en die plek is baie goed uitgerus. Sally is baie vriendelik en behulpsaam.

Sonja J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Wonderful stay over Christmas!

We stayed in Unit 2. Upmarket, excellent accommodation with amazing views over the sea. We really had a wonderful stay. Sally delivers on customer service and the apartment is well equipped with everything you need. The location is great with stair access to the beach only a short walk away.

Johan C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig, baie lekker om te bly!

Alles was perfek en Sally die ideale gasvrou.

Madelein E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met 'n pragtige see-uitsig.

Sally het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Pragtige plek met asemrowende uitsig.

Mareli S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nie besluit wat was meer ongelooflik nie; die uitsig, die verblyf of Sally se gasvryheid!

Een van die beste akkommodasie-besprekings wat ek nog ooit gedoen het. Ons het al die privaatheid van selfsorg gehad, maar die gehalte van verblyf, asook die diens wat ons by Sally gekry het was 5-ster-hotel kwaliteit. Die eenheid is ongelooflik goed ingerig. Die uitsig is ongelooflik met die strand 'n kort stappie met trappe van die eenheid af. Sal vir seker weer bespreek as ons in Vishoek wil oorbly.

Phillip C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gasvry en uitstekende verblyf.

Annalie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging, netheid en vriendelikheid.

Pragtige woonstel met uitsig op Valsbaai met skoonmaakdiens en gratis koffie ingesluit! Alhoewel niks gebeur het nie, voel mens bietjie ongemaklik om motor in straat te parkeer.

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments's terugvoer

So pleased you enjoyed Blue Yonder. Just to clarify, the parking is paved and off-street, it is monitored by a security camera, and is fully illuminated throughout the night. In addition, there is a dedicated security car which patrols the area continuously. Fish Hoek is also known as one of the safest towns in the Western Cape.

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments
Lauren N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ongelooflike uitsig. Netjies. Alles wat jy nodig het. Gasvry. Aanbevelings vir baie lekker restaurante en besienswaardighede.

Carin S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike moderne en netjiese eenhede! 'n Vakansie wat ons nie gou sal vergeet nie!

Absolute gasvryheid en vriendelikheid! Blue Yonder is definitief 5 ster verblyf, modern en altyd skoon, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige vakansie wil hê. Die mooi uitsig oor die hele Vishoek, tesame met die eenhede wat alles insluit wat mens nodig het om net te ontspan! Ons sal definitief weer 'n vakansie daar bespreek!

Thea V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is pragtig, uiters netjies en voorsien alles wat jy benodig.

Die plek is pragtig en ten volle toegerus en die gasvrou let op alles tot in die fynste detail. Sal beslis weer daar wil bly.

Sean M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en uitsig. Baie goed versorg en netjies, en ordentlik toegerus. Kan dit sterk aanbeveel.

Sien sterre.

Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-weg 14, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZTJhN2IwLTM3NTUtNDJmMy04MWUzLWIzMjRmNDVlNmFiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260  per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 14 Hillside Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.142731 18.432547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!