Blueberry

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blueberry is in Kimberley en bied verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby Kimberley Lughawe, Gariep Hospitaal en Diamantveld Hoërskool. Dit is ook naby verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor een slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat ideaal vir 'n twee kinders is.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het ’n gemaklike sitstel, asook 'n TV met vol DStv. Daar is lugversorging.

Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Blueberry sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blueberry gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za