LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blueberry Hill | LekkeSlaap
+8

Blueberry Hill

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 85, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Blueberry Hill is ’n selfsorghuis in Bloemfontein vir ’n groep of gesin van 8 mense.

Die huis is gerieflik gemeubileer en het 4 slaapkamers met TV's en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor lugversorging en ’n dubbel- en enkelbed, en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Twee van die badkamers het ’n bad en stort waarvan een en suite is. Die derde badkamer het net ’n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea ontspan wat ’n TV met DStv het. WiFi, braaigeriewe, ’n swembad en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Bloemfontein bied verskeie restaurante, besienswaardighede en doendinge soos museums, die Botaniese Tuine Boomroete, die Vrystaat Botaniese Tuine, die Bloemfontein Dieretuin, Windmill Casino en veel meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Blueberry Hill sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Blueberry Hill
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Paul Roux-straat 85, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Blueberry Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 85, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNzMyNmFlLTZmN2ItNDU4Mi05M2MyLWYxZmYxMGIwOWVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 8 persone) 41 5 1 5 85 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.09704 26.21527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!