Bluebird Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Bluebird Penthouse is 'n luukse dakwoonstel in Muizenberg. Gaste word wakker met ’n asemrowende sonopkoms oor Valsbaai se kuslyn in dié woonstel in die ikoniese Empire-gebou. Dié drieslaapkamerwoonstel het ’n panoramiese see-uitsig die balkonne, 'n sitarea en etenstafel met sitplek vir 8.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en daar is 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het dubbelbeddens en en suite-badkamers, en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die slaapbank in die sitkamer is geskik vir 2 kindertjies (dit gaan moontlik gepaard met ekstra kostes). Twee van kamers het balkonne wat oor die see uitkyk en en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n skottelgoedwasser en wasgeriewe. Die dakwoonstel het ondervloerse verhitting vir die koue wintersdae.

Slaapplek

'n Bespreking by Bluebird Penthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bluebird Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 425 R2 061 per nag (vir 6 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za