LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluebottle Guesthouse | LekkeSlaap
+90

Bluebottle Guesthouse

22 resensies
Gastehuis
Cape Blue
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Dubbel en suite-suite is ruim met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.Daar is ook glas skuifdeure wat op die houtdek oopmaak. Pragtige see-uitsigte uit die kamer. En suite-stort en toilet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 10 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dotted Blue
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het beeldskone see-uitsigte en direkte toegang tot die boonste balkon. Die kamer het 'n groot koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 10 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Clover Blue
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het beeldskone see-uitsigte en het skuifdeure wat lei na 'n privaat balkonnetjie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed wat as 'n enkelbed gebruik kan word vir 'n ekstra gas of kind. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 10 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fig-tree Blue
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is helder en ruim en beeldskoon gemeubileer. Glasskuifdeure lei direk na die boonste balkon en bied beeldskone see-uitsigte. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Met 'n aparte badkamer vir dié kamer se eksklusiewe gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 10 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fynbos Blue
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Beeldskone, ruim kamer met deure wat lei na die onderste balkon en beeldskone see-uitsigte. Daar is 'n groot gemaklike rusbank en 'n TV in die kamer. Met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koninggrootte-bed in die kamer. Hierdie kamer kan aan 'n ander kamer geskakel word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 10 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lucerne Blue
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Lieflike ruim kamer met Franse deure wat lei na 'n dek wat toegerus is met buitemeubels en 'n braai-area. Daar is gedeeltelike see-uitsigte. Die kamer het 'n koninggrootte- of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer. Hierdie kamer kan aan 'n ander kamer geskakel word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 10 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meadow Blue
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Ruim dubbelkamer met 'n koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Deure lei na die boonste balkon met beeldskone uitsigte oor die meer en die see. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein sitarea in die kamer met 2 gemaklike leunstoele en 'n klein lessenaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 10 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 300
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 18, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1ODI0MDMwLWJhOGItNGVlZi1hMTg5LTU2YzA2NjNkMWM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R910  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 18 mount road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-15:00 10:00 -34.102755 18.466257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!