Groenpunt Akkommodasie by Bluegum Hill Guesthouse | LekkeSlaap
+76

Bluegum Hill Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Bluegum Hill Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jr N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jr N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Die personeel en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het met ons aankoms vir ons 'n opsie gegee om 'n groter kamer te neem, sonder enige ekstra onkostes. Die diens en ontbyt elke oggend was uitstekend.

Arlette L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arlette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Die plek se ligging is uitstekend en die gasvroue is baie vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis is baie mooi geleë. Parkering is buite op die straat, maar daar is 'n nagwag. Die ontbyt is goed, alhoewel dit bietjie eentonig raak as mens langer as twee dae bly.

Bluegum Hill Guesthouse's terugvoer

Dear Arlette!
Hello again!
Baie dankie! Ons waardeer dit!
Thank you so much for the review we appreciate it and are very pleased that you were happy staying with us!
Best Wishes!
Ughetta

Bluegum Hill Guesthouse
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Merrimanweg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxZWY2ZjllLTFhMGUtNGQyYS1iZGIyLWI4NTQ0MTQ4OTkzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 510  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 13 Merriman Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.912997035656 18.408434987068
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za