Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlueSky Arniston

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir BlueSky Arniston
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Llewellyn J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay in a beautiful place.

Well situated in tranquil charming Arniston, comfortable room with private patio, hands-on service from the owners. The dinners and breakfasts were delicious, prepared and presented with care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I can recommend Blue Sky.

Brilliant. Amazing breakfast. Excellent service. Incredible attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Marinda, it was so lovely to meet you both. Thanks for the fabulous compliments. We look forward to seeing you again. Warm regards, Adrian and Jill.

BlueSky Arniston
Naas & Sandra Steenekamp S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas & Sandra Steenekamp S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi en netjiese gastehuis. Die eienaar sowel as die bestuurder was vriendelik en behulpsaam. Lekker by kaggel gesit. Ons laat welkom voel. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Naas - we are so pleased that you enjoyed our hospitality and look forward to seeing you again. I am so happy that you loved sitting, cosy and warm next to the fireplace.
Warm regards.
Adrian & Jill

BlueSky Arniston
David B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Liewe David
Ons is so bly dat julle ons gasvryheid net so geniet het soos julle. Ons sal daarvan hou dat jy weer kom bly.
Groete
Adrian en Jill

BlueSky Arniston
Daniel J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J
Saam met vriende

Pragtige plek en baie goed toegerus. Uitstekende diens van 'n baie entoesiastiese eienaar.

Die enigste nadeel is die feit dat daar nie 'n uitsig van die see is nie. Maar die see is stapafstand en die pragtige plek en goeie diens maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ons is so bly dat jy lief is vir ons gastehuis. Besoek ons ​​gerus weer.
Groete
Jill

BlueSky Arniston
Amber J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and well-appointed.

The hosts are warm and friendly and the setting is picturesque. Rooms are modern and beautifully decorated, with attention to detail and just the right creature comforts. Highly recommend to anyone interested in staying in Arniston.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Amber, Thank you for this fabulous review.
We are happy that you enjoyed our hospitality.
It's these sort of reviews where people appreciate what we are doing/have created that keeps us going. Please come back again and stay a bit longer.
Warm regards,
Adrian & Jill

BlueSky Arniston
Diana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S
Gesin met klein kinders

Pragtige kamer.

Die blyplek was netjies, maar die eienaar het ons ongemaklik laat voel omdat ons met 'n klein kind gereis het en toe die bespreking gedoen is, en bevestig is is daar nie aan ons genoem dat daar geen kinders toegelaat word nie. Ook het ons wyn by veskeie wynplase gekoop en toe ons van dit by die swembad wou nuttig, moes ons 'n "corkage fee" betaal, maar bo in ons kamer kon ons dit verniet genuttig het? Die ontbyt was voortreflik en moet noem dat die eienaars uit hul pad gegaan het om ons vroeër te kon bedien aangesien ons voor laagwater grotte toe wou gaan. Dit is 'n baie mooi, netjiese plekkie. Geraas vanaf kroeg laatnag kan steurend wees vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier lekker by BlueSky.

Goeie verblyf: aangename gasheer/vrou, smaaklike etes, vriendelike en betroubre werkers, baie skoon, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Pieter, thank you for staying with us again. It is a pleasure hosting you both, you were wonderful guests. We look forward to your next visit. Wishing you a wonderful 2023. Warm regards. Adrian & Jill

BlueSky Arniston
Elzabe D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D
Enkelreisiger

Baie netjiese eenheid in pargtige Arniston.

Met die eenheid self het daar niks geskort nie. Ongelukkig, na my swem by die strand, reg vir 'n stil middag se lees en ontspan, vind ek die musiek oor die luidsprekers om die swembadarea hinderlik hard. Ek was die enigste gas. Selfs 'n toe deur het nie die lawaai uitgedoof nie. Tussen 4 en 6 het ek die eienaar herhaaldelik versoek om die musiek af te draai of af te sit, en verduidelik ek om na die voëls of see te luister. Sy houding was egter dat 'smaak verskil', en na 'n heftige onderonsie het hy die musiek in 'n woedebui tydelik afgesit. Ek was jammer ek het bespreek om die aand daar te eet, want die ervaring was vir my bederf; boonop is die 'musiek' weer aangesit. Dus, mooi plek, en as jy hou van die tipe musiek wat gewoonlik by Pick & Pay of Checkers in die agtergrond blêr - dan is dit jou plek. As jy van stilte hou, dan nie. Ek sal nie weer gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Elizabeth

You were not the only guest staying with us, you even chatted to the other guests in the restaurant the evening. As per the music, we did switch it off in the inner courtyard, we also closed doors and windows leading from the guest house into the courtyard. You later demanded that we switch it off totally. Which we did. We receive so many compliments about our selection of music. It is true in life that it is impossible to please everyone all the time. Be that as it may, our staff who witnessed you complaining about our music, informed us that the awful music you were referring to was coming from a house behind us.

Warm regards
Adrian and Jill

BlueSky Arniston
Stephanie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly, lovely atmosphere.

We had a lovely meal cooked by Adrien, the owner, both him and his wife were wonderful and inviting. The staff is super professional. The room was sparkling clean and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Hi Stephanie, we are so happy that you enjoyed your stay with us. It makes it all worthwhile when we get such a great review. Warm regards, Adrian & Jill

BlueSky Arniston
Francois D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Puik geriewe en vriendelike gashere het ons verblyf aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Francois, thank you for staying with us. We are pleased that you enjoyed our hospitality and thank you for the compliment. Hopefully we will see you again. Warm regards, Adrian & Jill.

BlueSky Arniston
Lané S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jill and Adrian were lovely hosts.

Adrian took us on a quick drive through Arniston to get acquainted with the town when we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Lane, it was lovely to meet you both. Enjoy the rest of your holidays. Have a wonderful Christmas. Warm regards,
Adrian & Jill

BlueSky Arniston
Albert S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en stylvolle verblyf.

Baie vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou. Die kamers is pragtig en ruim. Lekker atmosfeer en heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Liewe Albert
Dit was wonderlik om jou en jou vrou te ontmoet. Ons is so bly dat jy jou gasvryheid geniet het en sien uit daarna om jou weer by ons te laat bly.
Vriendlike groete
Adrian & Jill

BlueSky Arniston
Maarten J V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon doen wat ons in Arniston wou doen.

Teenwoordigheid van eienaars is baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Maarten, it was so lovely having you stay with us, you were fabulous guests. I hope that you enjoyed the rest of your road trip.
Thank you for sharing your beautiful photo's. I am grateful for you allowing me to share them on social media.
We really hope that you will visit us again, you will always be most welcome.
Warm regards, Adrian and Jill.

BlueSky Arniston
Dee F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dee F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our 2 night stay was a wonderful weekend getaway experience! We were warmly welcomed on arrival and very well looked after during our stay. The breakfast was superb!

The room was spacious with plush, soft bed linen. The guesthouse is close enough to walk to the main hotel and beach. Their own bar has a wide variety of choice. We enjoyed a lovely dinner prepared by the guesthouse (available and pre-booked on the day). We ate at the local restaurant in the fishing village too but they are not licensed. You can take your own wine, with a corkage fee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

It makes us so happy when our guests have enjoyed our hospitality. Thank you for the wonderful review. Please come visit again.
Warm regards

BlueSky Arniston
Pieter V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Alles in die plek werk goed. Die bed slaap reeds die eerste aand lekker. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig en sommer 'n uithaler kok ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

BlueSky Arniston
Clive D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clive D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and great service.

Hosts went out of their and even took us on a tour of the town and beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Thank you so much for taking the time to leave such a lovely review of your stay with us Clive, it was a pleasure having you here and hope you will come and stay again soon.

BlueSky Arniston
Annette K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette K

Heerlike atmosfeer en eienaars was baie gasvry en vriendelik.

Enigste kommentaar wat ek kan gee is dat dames wat die kamer skoonmaak eers net moet wag dat 'n mens reeds die perseel verlaat het voor hulle inkom en die beddegoed aftrek en dit nie doen as jy vir ontbyt gaan nie. Dit voel soos 'n inbraak op mens se privaatheid en dat jy so gou moontlik moet uitgaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Liewe Annette
Ons het kennis geneem van jou kommentaar en sal toestemming vra om dit van gaste te doen om voortaan ontwrigting tot die minimum te beperk. Ons waardeer hierdie terugvoer opreg.
Lekker week verder.
Groete
Jill

BlueSky Arniston
Saul B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful family run guest house.

Friendly people and nothing was too much for our hosts. Just superb. We'll definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Thank you for this fabulous review - it was lovely meeting you guys. Yes, please, come visit us again. Today is a beautiful sunshine day, the sea is gorgeously warm too.
Have a fabulous week.

BlueSky Arniston
Allan F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan F
Gesin met tieners

Lovely all round experience.

The establishment is extremely well run. The guest house is your home away from home. The plus is that dinner is offered as an option with a very well stocked bar. It's 5 stars on all levels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Thank you so much for taking the time to leave such a lovely review of your stay with us. We are so pleased you felt at home and enjoy your meals with us. We hope to welcome you and your family back again soon.

BlueSky Arniston
Quinton V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die span by Blue Sky het ons op die hande gedra en hulself oortref om ons verblyf nie net aangenaam, maar absoluut besonders te maak. Ons gaan volgende keer terug net om daar te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Hi Quinton,
Thank you so much for taking the time to leave such a lovely review. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us and do hope to welcome you back again soon.
All the best and have a great festive season.
Thanks.
BlueSky team

BlueSky Arniston
Kobus O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die weer was terrible maar die verblyf was great.

'n Baie nice en vriendelike gastehuis. Ten spyte van die slegte weer, het ons steeds nie ingehok gevoel nie. Die eenheid was skoon en netjies. DIe afwesigheid van 'n TV in die kamer was eintlik baie goed - want dan kan mens beter rus, gesels en kuier. Ek sal dalk volgende keer 'n meer intieme pub-gevoel wil ervaar (hulle het, o.a. 'n ongelooflike verskeidenheid van whiskies, sal dus moet terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Hi Kobus,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us. We are so pleased to hear that you had a great time and we look forward to welcoming you back again soon to try out all our delicious whiskies.
Thanks
Lauren

BlueSky Arniston
Tertius C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Van ons aankoms tot vertrek is ons baie goed behandel. Net jammer ons was net 1 aand daar. Ontbyt was heerlik. Klaar bespreek om in September weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Thank you so much for the lovely review Tertius. We are so pleased you enjoyed your stay with us and looking forward to welcoming you and your wife back again in September!
All the best, Lauren

BlueSky Arniston
Lanita M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

UIt die boonste rakke!

Daar is soveel moeite gedoen om ons kuier so heerlik as moontlik te maak. Die ontbyt was ’n reuse verrassing en baie lekker. Baie ekstras soos vonkelwyn en blomme vir ons wittebrood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Thank you so much for the lovely review Karlo en Corine. We are so pleased that you enjoyed your stay with us. We hope yo see you again soon. All the best for the year ahead. Regards, Colin.

BlueSky Arniston
Charl V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelukkig kort maar sal volgende keer dit definitief verleng.

Rolstoel vriendelik, uitstekend. Gaan uit hulle pad om dit gemaklik te maak vir persoon wat 'n gebrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Thank you, Charl for taking the time to rate our property. We strive to take care of our guests and welcome any suggestions to make them more comfortable. Best wishes for 2021 and keep safe until you visit again.
Regards,
Colin.

BlueSky Arniston
Juli S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely beaches, dunes, and architecture with slow-paced life.

Just stayed a night, as part of a road trip. Breakfast was great, perfect balance between privacy and attentiveness. Low key, everything was spotless and the staff was all lovely. If it was warmer the pool would have been very welcome. Would have enjoyed 1 more day there. Great weekend getaway with outdoor options and nice backroads through small towns to get there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Hi Juli,
Thank you for taking the time to rate our guesthouse. We are happy you enjoyed your stay with us and we hope to see you soon again.
Regards, Colin.

BlueSky Arniston
Magda N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is ingestel om kliënt tevrede te stel.

Beddegoed, handdoeke, kamer en badkamer was baie netjies en silwerskoon. Kamer is in oggend gediens. Die enigste iets wat my gepla het, was my motor wat langs die straat geparkeer was. Geen agter hek- parkering nie. Almal was baie vriendelik en ons het soos ou vriende gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Thank you Magda for taking time to rate our property and for the kind comments. We hope to see you again soon.
Regards
Colin

BlueSky Arniston
Steven M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Baie netjies. Uitstekende kos.

Ons het so lekker gebly by BlueSky Arniston. Die plek is baie netjies en skoon. Aandete was 5-ster-kwaliteit. Van voor tot nagereg was topklas. Tot die sjef kom vra of mens tevrede is met die kos. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Many thanks for taking the time to rate our property. We are happy you enjoyed our restaurant and hope you return soon. Regards, Colin.

BlueSky Arniston
Adri D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vriendelike ontvangs. Die kamer is smaakvol ingerig en baie ruim,netjies en silwerskoon. Die buiteruimte is gerieflik met baie sitplek en 'n swembad. BlueSky het 'n restaurant en die kos is puik. Die sjef en kelners is tops! Die buffet-ontbyt was ook 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Many thanks for your wonderful comments. We hope you return soon.
Colin

BlueSky Arniston
Clive F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvryheid.

Ons het die twee dae baie geniet. Colin was baie behulpsaam selfs toe ons in die sand vasgeval het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Clive. Thank you for taking the time to rate us, we really appreciate feedback. It was a pleasure to assist you when you were stuck in the sand!
We hope you come back soon.
Kind regards,
Colin

BlueSky Arniston
Johannes C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, neat and clean. Great food.

Will recommend to all my friends/family. All staff are really helpful and the guest house is really clean and neat. The restaurant is really tops!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, netjies en skoon. Great kos.

Hoogs aanbeveel. Die personeel is regtig behulpsaam en die gastehuis is baie skoon en netjies. Die restaurant is tops!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dear Johannes,

We really appreciate your review and so happy that you had a lovely stay with us.
Looking forward to seeing you back again.

Kind Regards,
Jill

BlueSky Arniston
Ralph J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph J
Enkelreisiger

Jill and Adrian certainly know what hospitality means.

This B&B is highly recommended especially as it caters for dinners as well. This is particularly welcome as Arniston does not have many restaurants. The food was excellent as was the service. We will definitely return when we visit Arniston again. Adrian also gave us a tour of the village and the surrounding area taking us to places only accessible by 4X4 or on foot. This is a gesture much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Hi Ralph,

It was a pleasure meeting you, thank you for the lovely comments. We hope that you will come back soon.

Kind regards,
Jill and Adrian

BlueSky Arniston
Stefanie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie M
Saam met vriende

Lieflik!

Pragtige blou en wit tema, vriendelike eienaars, baie luukse kamers met special touches soos 'n koffiemasjien en lugverkoeling. Heerlike, massiewe ontbyt, lekkerste tuisgebakte muffins ooit. Ek sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit sal wonderlik wees as u ons weer besoek, u is enige tyd welkom.

Vriendelike groete,
Jill

BlueSky Arniston
Merwe E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merwe E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en is stapafstrand vanaf die hawe, hotel en strand.

'n Baie stylvolle en goed ingerigte gastehuis. Eienaars baie bedag op goeie kliëntediens. ‘n Goeie spyskaart met uitstekende kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dankie vir hierdie wonderlike resensie en dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons hoop u binnekort weer te sien.
Vriendelike groete
Jill

BlueSky Arniston
Marilize B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute juweel van 'n gastehuis!

Die verblyf was onverbeterlik - skoon, ruim, netjies en die kamers smaakvol versier. Bo en behalwe die verblyf, is die eienaars die mees gasvrye mense wat ons al ooit teëgekom het. Ontbyt was ook heerlik. Die kersie op die koek is die lieflike "splash pool" wat tot gaste se beskikking is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Dankie Marlize vir die fantastiese terugvoer - bly jy het 'n heerlike verblyf by ons gehad. Ons kyk na u volgende besoek.

Groete

Jill Penny

BlueSky Arniston
Bianca L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste buffet-ontbyt met die mooiste groot kamer en moderne badkamer.

Ons was so verras met hierdie plekkie. Stylvol dekor met groot kamers en moderne badkamer. Die ontbyt was fantasties! Daar was tot 'n "meet and greet" met die ander gaste waar eetgoedjies uitgesit was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Baie dankie Bianca, ons sien daarna uit om u weer te sien.

Vriendelike groete
Jill

BlueSky Arniston
Nelda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda V
Gesin met tieners

Pragtige plek met eienaars wat uit hulle pad gaan om dit spesiaal te maak.

Baie mooi nuwe plek met heerlike in-house restaurant. Eienaars baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Hi Nelda

Dankie vir die wonderlike resensie. Ons sien daarna uit om u weer by BlueSky te ontvang.

Vriendlike Groete
Jill Penny

BlueSky Arniston
Andre L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met vriende

Absolutely amazing experience!

We had an absolutely amazing experience. Thank you so much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n ongelooflike ervaring!

Die ervaring was net wonderlik, baie baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Hi Andre

Thank you for the lovely revue - hope the wedding was fabulous. We look forward to welcoming you back to BlueSky Guest House for a longer stay.

Kind Regards
Jill Penny

BlueSky Arniston
Suzette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met vriende

'n Moet ervaring.

Sal graag weer kom kuier. Baie gasvry. Wonderlike aandete. Pragtige luukse kamers. Geen moeite te veel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BlueSky Arniston se terugvoer

Baie dankie Suzette, ons sien uit na jul volgende besoek.

BlueSky Arniston
Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8338e47df92a3b72143abb20e55546e9da49e8f8e41273a566d8e22636a7025ec36a3f5fbb31547ceccafe2d6259600242fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 10 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.6665319 20.227141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem