2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Brookes Hill Suites is op Port Elizabeth se strandfront geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig.
Dié suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Ander geriewe sluit WiFi, Netflix, 'n braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in.
Daar is 'n balkon met 'n pragtige see- en vallei-uitsig. Daar is 'n toegangshek na Blouvlagstrande met winkels, restaurante, kroeë en die promenade-casinokompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Views Delux @ Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang