LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluewater Bay Cove | LekkeSlaap
+29

Bluewater Bay Cove

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeannette-laan 19, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bluewater Bay Cove bied verskeie verblyf-opsies vir 2 tot 12 gaste in Port Elizabeth. Daar is ’n hoofhuis en 3 eenhede op die perseel.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 12 gaste in 4 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en enkelbed, asook ’n en suite-badkamer. Die tweede kamer het ’n dubbel- en driekwartbed, en die kamer deel ’n badkamer met kamer 3 wat 2 driekwartbeddens het. Die badkamer beskik oor ’n bad en stort. Die huis beskik oor ’n oopplan-leefarea en -eetarea, met ’n ruim kombuis wat na ’n kuierarea met braaigeriewe en ’n pool-tafel lei.

Daar is 3 eenhede, 2 wat slaapplek aan 3 gaste bied en 1 wat slaapplek aan 2 gaste bied. Eenheid 1 en 2 het elk ’n dubbel- en enkelbed en Eenheid 3 het slegs ’n dubbelbed. Alle eenhede beskik oor badkamers met storte, ’n kombuisie en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die eenhede het ook selfsorg-geriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien en daar is ’n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Ons is stapafstand van die winkelsentrum en Blouwaterbaai se strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Bluewater Bay Cove
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Jeannette-laan 19, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Bay Cove het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeannette-laan 19, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilKWNbkBThyXg1V4ejTVa6TnG8tfrAApXTFs5c6HhuT8xVZHUp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 19 Jeannette Avenue Port Elizabeth 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.85316 25.62587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!