Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Bay Cove

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed, gemakstoel, TV en DStv. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n toonbank wat as 'n werkslessenaar kan werk in die kombuisie en die agterdeur lei na die swembad. 'n Enkelbed kan bygevoeg word vir 'n paartjie met 'n kind.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is streng verbode in die eenheid.
- Besoekers word nie toegelaat nie.
- Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
- Moet asb. nie buite rommelstrooi nie en ook nie om die swembadarea nie.
- Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
-Gaste moet hul eie water en elektrisiteit betaal en dit werk met 'n voorafbetaalde meter.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed, gemakstoel, TV en DStv. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n toonbank wat as 'n werkslessenaar kan werk in die kombuisie en die agterdeur lei na die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is streng verbode in die eenheid.
- Besoekers word nie toegelaat nie.
- Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
- Moet asb. nie buite rommelstrooi nie en ook nie om die swembadarea nie.
- Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
-Gaste moet hul eie water en elektrisiteit betaal en dit werk met 'n voorafbetaalde meter.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bluewater Bay Cove Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 13 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het 4 slaapkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea, eetarea en 'n binnebraai wat na 'n sprankelende swembad lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Twee van die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die laaste slaapkamer het 3 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak - die kamer is ideaal vir kinders.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is streng verbode in die eenheid.
- Besoekers word nie toegelaat nie.
- Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
- Moet asb. nie buite rommelstrooi nie en ook nie om die swembadarea nie.
- Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
-Gaste moet hul eie water en elektrisiteit betaal en dit werk met 'n voorafbetaalde meter.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeannette-laan 19, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilKWNbkBThyXg1V4ejTVa6TnG8tfrAApXTFs5c6HhuT8xVZHUp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 19 Jeannette Avenue Gqeberha (Port Elizabeth) 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.85316 25.62587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem