Bluewater Bay Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bluewater Bay Inn bied 2 luukse, seefront-vakansiehuise in 'n stil deel van Bluewater Bay in Port Elizabeth. Hierdie eenhede het pragtige see-uitsigte vanaf elke kamer en is net 'n entjie se ry van die strand af.

Elke ruim gesinseenheid beskik oor 3 slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die ander twee slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die slaapkamers het ook elkeen 'n balkon en 'n TV.

Elke eenheid bied 'n modern en ten volle toegerus kombuis en 'n oopplan-sitkamer, eetkamer en aparte gaste-toilet. Buite is daar 'n dubbelmotorhuis, ommuurde tuin en 'n braai-area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bluewater Bay Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false