- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Sara Laan, Bluewater Bay, 6210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Bluewater Guest House is 'n 3-ster-gastehuis wat deur die toerismeraad geakkrediteer is. Dit is in 'n lieflike buurt van Port Elizabeth geleë, naamlik Bluewater Bay.
Al ons kamers het TV's en M-Net, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, radio-alarms, waaiers en verwarmers. Daar is 'n swembad 200 m van die gastehuis af wat gaste gerus kan gebruik. Daar is ook 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek.
Ons is ongeveer 150 m van die see af en stapafstand van die pragtige ongerepte strande af. Ons is ongeveer 12 km van die middestad af, 15 minute se ry van die Universiteit af, 1,2 km van die plaaslike inkopiesentrum af, naby die N2-snelweg en ongeveer 35 minute van die Oos-Kaap se besienswaardighede af, soos Shamwari, Addo-Olifantpark en die Sea View Leeupark. Ons is ook net 0,5 km van die Swartkopsriviermonding af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 14 Sara Laan, Bluewater Bay, 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Bluewater Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Sara Laan, Bluewater Bay, 6210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom