LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluewater Reservations | LekkeSlaap
+21

Bluewater Reservations

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bluewater Reservations het verskillende akkommodasie-opsies: 4-Ster en 3-ster selfsorg-eenhede en huise is beskikbaar vir sakelui en vakansiegangers wat Port Elizabeth besoek. Bluewater is sentraal geleë en bied gerieflike toegang tot die stad se vernaamste besienswaardighede. Die omgewing word goed instandgehou en dit is naby aan al die plaaslike besienswaardighede.

Blue Reservations voorsien uitmuntende diens en 'n groot reeks geriewe om te verseker jou verblyf is so gerieflik as moontlik. Gaste kan kies tussen 'n lieflike gesinshuis met 5 slaapkamers en uitstekende een- en tweeslaapkamereenhede wat ideaal is vir paartjies wat behoefte het aan 'n wegbreek en 'n rustige atmosfeer. Die eenhede en huise is volledig toegerus vir selfsorg met al die nodige linne en breekware. Bring gerus jou DStv-dekodeerders saam as die plaaslike SABC-kanale nie voldoende is nie.

Doendinge in die omgewing: dolfynvertonings, perdritte, gholf, staproetes, watermotorfietse, rolbal, putt-putt, jaguitstappies, voëlkyk, walvis/dolfynkyk, bootvaarte, duik en nog meer. Wildritte en visvanguitstappies (diepsee, rivier, brander), vermaaksentra en casino is net 'n paar minute se ry van Bluewater af. Sowat 30 minute van die volgende Oos-Kaapse besienswaardighede af: Shamwari Wildpark en die Addo Olifantpark.

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 10 resensies vir Bluewater Reservations
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Reservations het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YWY5ZjYyLWExNTUtNDZlNS1hYjViLTYzYjA2ZWY5YTk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 RECEPTION AREA, 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.858103447276 25.634593122684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!