LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluewater Reservations | LekkeSlaap
+21

Bluewater Reservations

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gecko Gesinseenheid 2
Selfsorg
Gecko Eenheid 1
Selfsorg
Gecko Eenheid 3
Selfsorg
Gecko Huis
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deelkoste.
As gaste later as 22:00 inklok, is daar 'n uitklokfooi van R100.
'n Terugbetaalbare geraas- en breekdeposito van tussen R1000 - R1200, afhangende van die eenheid, is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gas sy/haar bespreking 30 dae of meer voor die aankomsdatum kanselleer sal 25% van die deposito verbeur word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor die aankomsdatum kanselleer sal 50% van die hele bespreking betaalbaar wees. Die balans is betaalbaar voor aankoms. Van 10 Desemeber tot 7 Januarie geld 'n nie-terugbetaalbare 50% deposito.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YWY5ZjYyLWExNTUtNDZlNS1hYjViLTYzYjA2ZWY5YTk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 RECEPTION AREA, 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.858103447276 25.634593122684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!