Bluff Tradewinds

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 31 Mei 2019.

Beskrywing

Die onlangs opgeknapte Bluff Tradewinds is 'n B&B- en selfsorg-onderneming in die Bluff se Millionaire's Mile wat deel uitmaak van Marienerylaan. Dié gewilde bestemming is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na verskeie aktiwiteite by die see. Die groot dek teen die rots bied 'n 180º-uitsig oor die Indiese Oseaan. Heelwat seediere, soos dolfyne, is van die dak af te bespeur, en in die winter kom maak walvisse 'n draai.

B&B-akkommodasie is beskikbaar in 'n Superieure Kamer en 'n "Deluxe"-kamer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 driekwartbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit.

Elke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 tot 9 gaste in 2 slaapkamers, en 'n leefarea en kombuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bluff Tradewinds gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R765 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 31 Mei 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za