Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlyCool

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

BlyCool bied selfsorg- of oornagverblyf aan in Lambertsbaai, net 300 m vanaf die strand.

Hierdie dubbelverdieping-verblyf bied gaste 'n keuse tussen die BlyCool Huis met slaapplek vir 10 gaste op die eerste verdieping, die BlyCool Chalet met slaapplek vir 3 gaste en die BlyCool Kamer met slaapplek vir 2 gaste op die grondverdieping. BlyCool kan as 'n eenheid vir groepe of 'n familie bespreek word en dit het 'n skakeldeur tussen die eerste- en grondverdieping. Die deur sal gesluit wees indien verskillende groepe die verblyf bespreek.

Die BlyCool Huis op die eerste verdieping het 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n toegeruste kombuis, 'n eetarea en kuierareas waarvan 1 'n ingeboude braai-area het. Die huis bied toegang tot 'n privaat plonspoel.

Die oopplan-BlyCool Chalet is op die grondverdieping en het 'n slaaparea, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Gaste kan die BlyCool Kamers vir oornagverblyf bespreek. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers deel die gebruik van die gemeenskaplike sitarea met 'n TV.

BlyCool is binne 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Lambertsbaai bied verskeie aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, visvang, 4x4-roete en veerbootritte na die Voëleiland. Gaste kan in seisoen die dolfyne of walvisse wat migreer sien.

Geen partytjies van enige aard word toegelaat nie en slegs bespreekte gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Oortreding van hierdie reëls kan tot boetes lei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir BlyCool
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Van Riebeeckstraat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlyCool het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ba611ade45f22ae0e09e761d5bc81cd972758a2f7794cf96f4de2cf3b8c3c8eb49607674efea5d298097bd64f51c6653e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Van Riebeeck Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.087444836116 18.314515466316