LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blyde River Canyon Lodge | LekkeSlaap
+117

Blyde River Canyon Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Blyde River Canyon Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Beatrice B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice B
Saam met vriende

Baie lekker verblyf in 'n mooi plek.

Lekker lodge met vriendelike personeel, heerlike kos en 'n goeie wynlys.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice stay on a beautiful place.

Nice lodge with friendly staff, excellent food and good wine list.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Blyde River Canyon Lodge se terugvoer

Dear Beatrice,

Thank you for being our guests and taking the time to send us your feedback about your recent stay at Blyde River Canyon Lodge.

It is always a pleasure to receive compliments highlighting particular positive aspects of the hotel and staff. This is, after all, one of the best guidelines to evaluate and improve our services.

Once again, we are delighted that you chose to stay with us and look forward to the privilege of serving you again in the very near future.

Regards,
Vicky Mittan

Blyde River Canyon Lodge
Karel P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyde River Canyon lodge het my honeymoon gered.

Foto's op die webtuiste pas nie by die kamer wat ek gekry het toe ek by Blyde River Lodge ingeteken het nie. As dit nie vir Blyde River Lodge was wat so op hulle stukke was nie sou my wittebrood 'n totale katastrofe gewees het!

Ron C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ron C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede en vriendelik ontvang.

Blyde River Canyon is goed geleë. Rustige omgewing. Ontbyt baie lekker. Kan van alles eet. Kamer is mooi en gemaklik.

Ignatius D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ignatius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was excellent and the meals were delicious.

We were welcomed professionally and heartily by the staff and were always aware of their willingness to provide excellent service.

Jens Ove L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jens Ove L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Wonderful place. Would like to go there again.

Louiza D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louiza D
Saam met vriende

Very pleasant stay and great service.

Enjoyed the tranquillity and the excellent service and friendliness of staff.

Andre V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Besigheidsreis

Lekker aandete geniet en geslaap.

Baie mooi omgewing!

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blyderivier Botaniese Reservaat, D2189 (langs 531), Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkZDQ4YTNlLTFiMmQtNGIyYi1hMGU4LTBjMDcyNzQxMmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Blyde River Botanical Reserve D2189 (off 531) 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.511985276004 30.836906433105
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!