Sutherland Akkommodasie by Blydevooruitsig Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Blydevooruitsig Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 6 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Blydevooruitsig Guesthouse is 'n pragtige ou kliphuis met moderne geriewe wat in Sutherland geleë is. Dis troeteldiervriendelik, mits vooraf gereël.

Dié huis bied 4 slaapkamers, waarvan 2 dubbelbeddens het en die ander 2 'n dubbel- en enkelbed het. Daar is ook 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed. Linne en elektriese komberse word voorsien. Daar is 2 badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kamers kan nie apart bespreek word nie, die huis word as 'n geheel bespreek. Alles in die huis is dus beskikbaar aan die persoon wat dit bespreek.

Daar is 'n groot oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolf. Koffie, tee, suiker en varsgebakte beskuit word voorsien. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met DStv-koppelpunt. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Daar is ook ingeboude braaigeriewe, 'n a Dover-stoof en skuifdeure wat lei na die tuin.

Die eiendom het 'n hek en 'n dubbelmotorhuis wat toegang tot die huis bied. Daar is ook 'n groot voortuin en stoep.

Slaapplek

’n Bespreking by Blydevooruitsig Guesthouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Blydevooruitsig Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bassonstraat 6 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blydevooruitsig Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 6 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4MTAwMDczLTZjM2ItNDM4OC05YTI3LTFhMjQ5NzEzNWZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 12 persone) 74 5 1 5 6 Basson Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.399620743761 20.661913007498
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za