Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blye Uitsig

De Wit Huis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n leefarea met 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl 2 ander slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv Now en Showmax. Op die groot stoep kan gaste ongelooflike uitsigte oor die majestueuse Swartberge geniet. Daar is ook 'n agterplaas en buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is op versoek beskikbaar. Gaste kan 1 bondel gratis kry per dag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Visser Huis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 slaapkamers dubbelbeddens het en die ander 2 slaapkamers elk 3 driekwartbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en toilet en die tweede badkamer 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n stoep met 'n buitebraai. Die tuin is ruim en gaste kan die plaas verken.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is op versoek beskikbaar. Gaste kan 1 bondel gratis kry per dag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMmVhOGUzLTcyYjMtNDExYy04MTUzLWFkOTAwZGY3MDM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Rooi Street Volmoed Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.658555937355 22.105577141047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem