LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by BM Gardens | LekkeSlaap
+31

BM Gardens

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lascalles 77, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

BM Gardens is in Edenvale geleë, ’n dorp aan die Oosrand van Gauteng. Moderne Edenvale het ’n welbekende deel van Ekurhuleni geword.

Verblyf word in ’n kompleks in selfsorgwoonstelle gebied wat slaapplek vir 2 tot 6 gaste het. Elke eenheid het ’n badkamer, kombuis wat volledig toegerus is, ’n TV met 6 DStv-kanale en WiFi.

Die kompleks is in ’n sekuriteits-gekontroleerde woonbuurt geleë wat by die hotelwoonstelle is om gaste se veiligheid te verseker. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek en wasgoeddienste is beskikbaar vir alle gaste.

BM Gardens is slegs 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af, asook naby verskeie bekende restaurante en winkelkomplekse.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 42 resensies vir BM Gardens
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Lascalles 77, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink BM Gardens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lascalles 77, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmN2U1ZWZmLTAwZWUtNGJkMy1hZjg0LWNmZmUwMjc5MTViMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 42 5 1 5 77 Lascalles Meadowbrook 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -26.160977620745 28.165911734104
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!