Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BMyGuest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durbanstraat 97, Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

BMyGuest is geleë in die klein dorpie Aliwal-Noord naby die oewer van die Oranjerivier. Hierdie selfsorg-akkommodasie is ideaal vir sakereisigers, klein gesinne en diegene wat op reis is en soek na 'n plekkie om te oornag.

Die gastehuis het 4 slaapkamers met en-suite badkamers. 3 van die kamers het privaat kombuise met stowe, mikrogolfoonde, oonde, breekware en eetgerei. Al die kamers is toegerus met 'n TV, maar slegs 2 kamers het DStv-kanale. Beddegoed word voorsien.

Die gastehuis is geleë in 'n stil, rustige omgewing waar vrede en ouwêreldse gasvryheid soomloos verweef word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 83 resensies vir BMyGuest
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Jaar gelys 10

Ligging

  • Durbanstraat 97, Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink BMyGuest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durbanstraat 97, Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0ae3daee02fae90f7529f26ced68ffa10dd7d2225529c9e7707c904710a7523fb68b804c28eb03ea374aad7ac466fef2fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 97 Durban street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.702480772767 26.712205410004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem