Aliwal-Noord Akkommodasie by BMyGuest | LekkeSlaap
+37

BMyGuest

59 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir BMyGuest
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leandra G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, skoon, netjies en goed toegerus.

BMyGuest is 'n wonderlike gastehuis. Die eienaars is vriendelike mense. Die eenheid is baie goed toegerus, silwerskoon en veilig. Dit is ook in 'n lekker rustige area en goed geleë in die dorp. Ek sal BMyGuest vir enige iemand aanbeveel.

Dirk C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie ondervinding nie.

Daar was niemand van bestuur om ons te ontvang nie, asook toe ons vertrek nie. Kamer was nie van die skoonste nie en stort was foutief. Ons was oningelig oor water0shedding en kragonderbreking. Eienaar se foon was af toe ons wou query.

Christoff S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christoff S
Enkelreisiger

Voldoende vir een nag se oorslaap.

Eenheid is voldoende vir een nag se oorslaap. Netjies en skoon. Die feit dat veiligheidshek met 'n toutjie vasgebind word doen egter afbreek aan die eenheid. Eerste indrukke geld ongelukkig. Area baie stil en rustig.

Neels R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie oornag verblyf.

Gasheer was vriendelik. Het vooraf navraag gedoen oor ons verwagte tyd van aankoms. Kamer en fasiliteite was voldoende. Aangename ontbyt voorgesit.

Hein B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam.

J S V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J S V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir oornag.

Woonstel aan huis met groot badkamer maar selfsorgfasiliteite is beperk. Alhoewel daar internettoegang d.m.v. WiFi is kon die korrekte wagwoord nie voorsien word nie.

Jeandre D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre D
Gesin met klein kinders

Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Baie netjies ingerig.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eienaars was baie akkommoderend met addisionele versoeke. Vrieskas beskikbaar gemaak vir vleis en my seuntjie kon met sy fiets die hele eiendom rondrits. Die kamer self was baie netjies en goed ingerig. Baie gemaklik geslaap en lekker gerus. Verblyf is ook baie naby aan alle restaurante. Goeie waarde vir geld. Sal sterk aanbeveel vir mense wat will oorslaap tussen Gauteng en die Oos-Kaap.

Gert S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het wonderlik oorgeslaap Die gasheer en -vrou is vriendelik en hulpvaardig.

Ons was met ons 3 honde-kinders onderweg na Oos Londen. Ons het op Aliwal-Noord oorgeslaap. Dries en Sera, die eienaars, het ons vriendelik ontvang. Die plek is veilig, skoon en lyk pragtig. Ons honde kon bietjie rond hardloop en het lekker met Buks (Dries se honde-kind) gespeel. Dries het my toegelaat om van sy braai fasiliteite en hout te gebruik en terwyl ons braai het ons sommer lekker gesels. Die kamer en badkamer is groot en skoon en die dekor pragtig. Ek sal hulle beslis aanbeveel en sal regtig in die toekoms weer daar oorslaap.

Petrus K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en aangenaam.

Goeie verblyf in Aliwal-Noord. Mense baie vriendelik en troeteldiervriendelik.

Amalie J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf geniet.

Ruim, groot kamer en badkamer met die heerlikste stort, kan verstaan dat daar spesifiek vir kamer 2 gevra word! Baie dankie Dries, ook vir die heerlike ontbyt wat jy self vir ons voorberei het. Ons sal weer oornag.

Nanneke R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanneke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker warm geslaap.

Aangename eienaars, vriendelik en behulpsaam. Kamer mooi skoon en alle apparate is beskikbaar.

Jan L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die oornagverblyf was regtig aangenaam en sal dit aanbeveel, groot kamer, met kombuis en badkamer en lekker braaigeriewe. Baie netjies en veilig. Prys is ook goeie waarde vir geld.

Nicolaas V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful. Slept well.

The room is spacious and has all that you would expect from it. The management is extremely friendly and helpful and really go out of their way to assist.

Petra V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang.

Goed ontvang, maar nooit weer iemand gesien nie.

Yolani S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolani S
Gesin met klein kinders

Heerlike, skoon, huislike eenhede en baie gasvry.

Pragtige, gerieflike huise. Baie skoon, netjies en huislik met alles wat jy nodig het om heerlik te slaap. Baie gasvry. Ons amper 2 jarige seuntjie het lekker in die mooi, veilige tuin met Buksie gespeel en soos 'n klip geslaap.

Johanna S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna S

Sal enige tyd weer daar bly.

Vriendelike mense. Baie lekker geslaap.

Melinda V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Gesin met tieners

Heerlik met alle nodige geriewe!

Bekostigbaar. Rustige woonbuurt. Pragtige blyplek met alle nodige geriewe. Skoon met 'n baie, baie vriendelike gasheer.

Mareli H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Ons het heerlik gebly in 'n knus kamer met als wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Die bed het heerlik geslaap en gasheer het ons vinnig welkom laat voel. Dis binne goeie afstand van die SSK. Ons sal beslis weer hier bly.

Barbara N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara N
Saam met vriende

Onverwagse verassings daar.

Ek het bespreek en betaal vir 'n kamer in 'n gastehuis met 2 enkelbeddens en toe ek daar kom word ek in 'n hout huisie geplaas, onverwags. Dit is nie so goed soos 'n gastehuis nie, want die toilet is nie regtig privaat nie. En die voordeur van die hout huisie het so vasgesit dat ons dit nie. Kon oopkry van binne nie. 07:00 Sondagoggend moes ek die eienares bel om dit te kom oopmaak van buite na 'n lang gesukkel. Anders as dit, was die beddens wonderlik om op te slaap, so gemaklik. Die linne en kamer was baie skoon en netjies. Die private tuintjie en tuinstoele was ook baie welkom. Die gasvrou was baie vriendelik en goedhartig.

Albert B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

'n Wonderlike "weg van die huis" ervaring.

Piet is 'n uitstekende gasheer en het ons onmiddellik tuis laat voel.

Stella B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella B
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Als was skoon en netjies. Kamers goed ingerig.

Cc V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cc V
Saam met vriende

Kompak, maar heeltemal op standaard.

Gasheer baie vriendelik! Het selfs vuur vir ons aangesteek. Ons kamer was bietjie oorvol en beknop met meubels (daar was benewens die dubbelbed ook 'n ekstra enkelbed in). Drie mense plus hulle bagasie sou knap wees. Anders was die kamer baie goed toegerus en netjies. Heerlike bed!

Sarie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie V
Saam met vriende

Rustig omgewing en lekker beddens.

Ons is vriendelik ontvang en alles was netjies en skoon en in 'n werkende toestand. Daar was geen steurnisse nie, het veilig gevoel en kon lekker rus.

Hercules D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules D
Enkelreisiger

Rustig met al die geriewe wat 'n deurreisiger benodig.

Skoon, netjies, alles wat 'n reisiger benodig.

Antoinette S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Wat 'n heerlike ervaring.

LekkeSlaap se diens was puik en baie professioneel. Ons is vriendelik ontvang en die kamers was baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorslaap.

Madi F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, net wat ons nodig gehad het vir 2 nagte se verblyf.

Die plekkie is baie gerieflik. Kan dit belis aanbeveel. Net een versoek, eienaar kan net noem in sy beskrywing dat besoekers hulle eie badhanddoeke moet bring. Meeste plekke voorsien dit, ons kon egter by familie handdoeke leen.

Mias S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mias S
Saam met vriende

Alles was in orde en behulpsame mense.

Ons was saam met vriende en het twee eenhede gebruik. Rustig en veilige omgewing. Kan dit aanbeveel. Billik geprys. Ons het net 'n probleem met kaartmasjien gehad.

Deon M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met vriende

Goeie oornagverblyf.

Sal lekker wees as al die kamers toegerus is met opwasgeriewe vir skottelgoed... al is dit net vir koppies. Het verder lekker warm geslaap.

Doreen L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek om te oornag.

Kamer mooi skoon en eienaars is baie vriendelik.

Barend V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend V
Enkelreisiger

Die kamer was redelik skoon en die eienaar is vriendelik.

Ek sal verkies om eerder verby te hou op my reise en in Queenstown te bly. Ek was nie 100% gemaklik by die eenheid nie en eetplekke in Aliwal Noord is regtig uiters swak.

Jeanne D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek met 'n wonderlike tuin vir diere.

Ek het reeds BMyGuest aanbeveel - ons verblyf was heerlik gemaklik. Ons het met drie honde gery en almal het die tuin by die halfpadmerk baie geniet. Baie vriendelike eienaars, fantastiese beddens en linne!

Dot C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Heerlike kamers en gasvrye mense.

Nardus B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Sal 'n ompad ry om weer daar tuis te gaan.

Pragtige mense! Dankie, Dries en Sarah. Sal ver gaan soek om weer sulke vriendelike mense te ontmoet.

Joggie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joggie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gasvry ontvang. Lekker geslaap.

Ons het laterig die middag arriveer en ten spyte van 'n bietjie frustrasie toe die hek nie oopgemaak is by ons aankoms nie, is dit opgevolg deur gasvrye ontvangs toe die eienaar en sy gade eers agtergekom het dat ons opgedaag het. Die kamer is voldoende toegerus en was baie skoon. Al wat ek gemis het was inligting wat of direk deur die eienaars of by wyse van brosjures beskikbaar gestel word om gaste behulpsaam te wees met goeie eetplekke in die dorp. Die plek waarheen ons aanbeveel was het ongelukkig eers teen sewe uur begin gaste ontvang en ons was moeg gery en wou graag eet by ons aankoms. Sowat sesuur die middag. Ons het toe maar ons gewend tot 'n wegneemete-alternatief.

Johan L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Gesin met tieners

Perfek vir oorslaap op pad na Oos-Londen.

Perfek vir oorslaap op pad na Oos-Londen.

Annaline D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en uiters behulpsaam.

Warm, vriendelike ontvangs. Akkommodasie is baie netjies en skoon. Groot waardering vir hulpvaardigheid en ondersteuning. Sal beslis verblyf aanbeveel.

Annatjie C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename rustige plek om te oornag.

Die plek is silwerskoon, veilig en baie goed toegerus. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en ons het 'n heerlike ontbyt by hom gehad. Ek sal beslis hom kan aanbeveel vir oornag of selfs langer verblyf.

Vernon H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Hier is waarde vir geld. Vriendelike mense met wonderlike diens. Ek sal enige tyd weer daar gaan besoek aflê. Ons het so lekker gekuier.

Philip V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V
Saam met vriende

Heerlik gestort en geslaap.

Net die nag gebly. Alles was mooi skoon en gerieflik.

Theo D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met vriende

Baie netjies en goed ingerig.

Sien gerus die sterre.

Desiré D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie Dries vir jou gasvryheid.

Netjies, skoon en baie gasvry. Het heerlik geslaap na die braai.

Ineke J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke J
Gesin met tieners

Netjies, stil, veilig en die beddens slaap lekker.

Netjiese plek met eenvoud as tema. Vriendelike gasheer wat sorg vir kraakvars, wit handdoeke. Heelwat veilige parkering is beskikbaar. Stil omgewing en goeie nagrus gewaarborg.

Rialda D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis in 'n stil en rustige omgewing!

Baie dankie dit was heerlik. Ons is vriendelik ontvang en hulle was baie behulpsaam. Die pragtige gastehuis is geleë in 'n baie stil omgewing. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Laurence N - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om by BMyGuest te oornag.

BMyGuest is regtig aan te beveel. Ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Callie B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie B

Baie netjies en alles wat mens nodig het.

Die eienaars is baie vriendelik en doen baie moeite sodat mens tuis voel.

Hester N - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Al was die krag af, was dit baie lekker en is ons vriendelik verwelkom ook. Sal enige iemand raai om daar te gaan oornag.

Sonja V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V
Besigheidsreis

Baie basies maar netjies, geod vir oorslaap.

Soek net 'n faktuur vir verblyf. Eienaar was besig met ontbyt en het net kontant geneem. Ons het al 2 maal 'n e-pos gestuur om te vra vir die faktuur. Kry geen reaksie nie.

Bertus G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G
Saam met vriende

Geen probleme nie.

Sien die sterre.

Carine B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine B
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld!

Baie lekker gesellig. Het lekker gebly.

Frikkie K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Die plek was skoon en netjies. Die adres was verkeerd en ons moes die eienaar skakel vir die regte adres, kon nie die plek kry nie.

Janet V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie lekker badkamer!

Die mense was verskriklik vriendelik. Die kamer was verskriklik lekker ingerig! Baie groot, lekker badkamer! Dit was 'n baie lekker oorslapie! Sal verseker weer daar oorbly!

Irma D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Ons was baie verras met die akkommodasie - baie gemaklik en alles wat ons nodig gehad het was in die kamers.

Ek sal BMyGuest aanbeveel. Dit het ons verwagtinge oortref.

Rachel V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oor die algemeen netjies, maar die braai-area word duidelik NOOIT skoongemaak nie.

Sommige dele van die gastehuis is maar baie vuil, vol stof en nie netjies nie.

Judy N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Ons is hartlik ontvang. Die kamer was vars. Net reg vir oornag.

Joost H - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joost H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontbyt!

Heerlike verblyf, met regte waarde vir geld.

Joost H - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joost H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Kamers mooi ingerig. Vriendelike en persoonlike diens.

Anthony B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Saam met vriende

Die verblyf was netjies en die oom van die huis was baie tegemoetkomend!

Ek sal regtig weer van die akkommodasie gebruik maak wanneer ek in daai rigting ry!

Tom D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom D
Saam met vriende

Baie lekker met vriendelike ontvangs!

Goeie en rustige omgewing met goeie verblyf. Sal weer daaarheen gaan.

Saneth D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saneth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle kan meer aandag gee aan klein detail.

Moontlik beskuitjies in die woonstel?

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durbanstraat 97, Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMDc5Y2I1LThkZTgtNGQ5NS04NzBhLWVmOTNlOTJjNWVmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 97 Durban street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.702480772767 26.712205410004
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za