Bet-El Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaverland-weg 24, Witrivier, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bet-El Guest House is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige dorpie, Witrivier, en bied 'n intieme wegbreek aan 'n klein gesin of vriende wat op soek is na ontspanning en 'n rustige omgewing.
Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed geskik vir kinders sowel as 'n enkelbed vir 'n kind. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep wat met 'n uitsig oor die lowerryke omgewing en 'n ingeboude braai spog. Gaste kan 'n piekniek in die tuin of 'n al fresco-ete op die stoep geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Romada Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Yaverland-weg 24, Witrivier, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Bet-El Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaverland-weg 24, Witrivier, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom