Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1000 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word.

Indien die huis bespreek word vir 'n spesifieke rede bv. 'n troue, noem dit asb. in die boodskapfunksie van die bespreking.
Dit is 'n gesinshuis wat ontwerp is om te dien as vakansieverblyf.
Enige skade aan die eiendom hetsy binne of buite sal privaat aan die gas as rekening gestuur word en die eienaar moet asseblief onmiddelik via WhatsApp of 'n telefoonoproep in kennis gestel word indien daar enige skade of breekskade plaasvind.
Daar is 'n volledige inventaris van die huis wat nagegaan word voor en na elke gas in- en uitklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oloff Hennig-singel 21, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e64fb5f3112ba033831e6a6650cae8acb6f601f2fcaf696dd5c45b520299d2060af6d4d6402c24a93995e8871de30bae1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 250 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 21 Oloff Hennig Crescent Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.720272985378 17.934199467428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem